LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility and Simplicity | LekkeSlaap
+11

Tranquility and Simplicity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kamassie-weg 10, Old Place, Knysna, 6517, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tranquility and Simplicity is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Old Place, Knysna.

Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier, asook 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is nóg DStv-kanale wat gaste kan kyk indien hulle hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor 'n omheinde tuin en swembad.

Knysna het verskeie aktiwiteite soos voetslaan, staproetes, bergfietsry, 4x4-roetes, perdry, hengel en walviskyk tussen Augustus en September. Gaste kan ook 'n veerboot na die Featherbed Natuurreservaat neem of die Knysna Olifantpark besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquility and Simplicity sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kamassie-weg 10, Old Place, Knysna, 6517, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kamassie-weg 10, Old Place, Knysna, 6517, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d6c1bcd2e9f1ab723441118af4eff3047d1acb1c773d8b28cb86497505be1ab29f424d5d9c041b180bb15702e68ebbb292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (plek vir 3) 10 Kamassie Road Old Place 6517 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 12:00 -34.037720253696 23.071458009651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!