LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility at River Club | LekkeSlaap
+21

Tranquility at River Club

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Tranquility at River Club
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Antoinette B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Gesin met tieners

Heerlik.

Pragtige akkommodasie en fasiliteite.

Tranquility at River Club's terugvoer

Hi Antoinette
Baie dankie vir die “review”

Groete
Anthony Boshoff
Property shop

Tranquility at River Club
Norlene R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norlene R
Saam met vriende

Lekker aangenaam en ontspannend.

Bure se houding teenoor huurders negatief en moedswillig. Sal nie die eenheid aanbeveel nie. Dit aangemeld. DStv, internet kan ingesluit wees by die dagtarrief.

Marlene L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Saam met vriende

Baie mooi en gerieflik.

Die eenheid is in 'n baie mooi kompleks met 'n rustige atmosfeer. Die eenheid is baie ruim, gerieflik en netjies.

Tranquility at River Club's terugvoer

Dit is werklik jammer om te hoor dat daar 'n voorval tussen die bure en die huurders was.
Die DStv is in die dagtarief ingesluit, en ek is nie bewus van 'n probleem daarmee nie. Volgens Multi-choice is daar geen probleem met dekodeerder nie.
Ongelukkig het die huurder my nie ingelig dat daar 'n TV probleem was nie, ek sou onmiddellik aandag daaraan gegee het . Ek vra om verskoning daaroor.
Wi-Fi is beskikbaar, maar is wel 'n betaal-soos-gebruik basis. Deesdae het almal slim fone wat swaar is op data, maar data kan direk by Plett Computers gekoop word.



Tranquility at River Club
Philip O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met vriende

Fantasties! Perfek! Enige tyd weer!

Verskriklik lekker gebly. Sal nêrens anders wil slaap as ek Plettenbergbaai toe gaan nie.

Ansu F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu F
Gesin met klein kinders

Stunning verby.

Dit was onbeskryflik veilig, die huis bevat alles, mal oor die hoofslaapkamer, veral die bed want altwee my kiddies kan by my slaap en daar is 'n TV in.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, The River Club, Plettenbergbaai, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiZDM0MzVjLTg5MTctNDdiNS1iYmFiLWJjNjE3YTZiYmQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Piesang Valley Road The River Club 7570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.061943 23.368667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!