Tranquility Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquillity Guest House is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad en skuil tussen berge en die see in Valsbaai. Dis hoog teen 'n berghang met 'n ongelooflike berg- en see-uitsig, en dis stapafstand van die strand af.

Daar is 4 luukse kamers. Elke kamer is uniek en pragtig ingerig. Tariewe sluit 'n tuisgemaakte ontbyt, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Tranquility Guest House is lekker rustig, bied braaigeriewe en 'n privaat dek.

Die gastehuis is 45 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en lekker naby die meeste Kaapse trekpleisters. Doen 'n dagtoer na die Kaapse middestad, besoek die V&A Waterfront en Tafelberg, verken die Kaapse Wynlande of gaan kyk blomme in die Weskus Nasionale Park. Jy het ook toegang tot die Clovelly Buiteklub net oorkant die vallei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquility Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false