Vishoek Akkommodasie by Tranquility Guest House | LekkeSlaap
+21

Tranquility Guest House

Gastehuis
Solderkamer
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en bied lieflike uitsigte oor die heuwels en see. Franse deure lei na 'n privaat balkon vanwaar jy die sonsopkoms oor die Hottentots Hollandberge kan sien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf. Tariewe sal bevestig word wanneer jy bespreek. Tarief is per persoon wat deel en sluit die volgende in: 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt, warm gasvryheid, skoon en netjiese kamers, beeldskone uitsigte oor die vallei, see en berge, daaglikse skoonmaakdiens, parkeerplek op die perseel, WiFi en rustigheid. Tariewe vir enkelpersone is ook op versoek beskikbaar. Alle kinders is welkom. Een kind onder 12 jaar word ZAR 300 per nag in rekening gebring wanneer bestaande beddens gebruik word. Een kind onder 2 jaar betaal R100 per aand vir die bababed. Daar is nie plek vir ekstra beddens in die kamer nie. Slegs 1 bababed per kamer. Enige tipe ekstra bed of bababed is op versoek beskikbaar en moet deur bestuur bevestig word. Bykomstighede word nie outomaties in die totale koste bereken nie en moet afsonderlik betaal word tydens verblyf. 'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. Die oorblywende 50% balans is 1 maand voor aankoms betaalbaar, tensy anders gereël. Ons verkies dat jy per kredietkaart, elektroniese fondsoorplasing of kontant betaal. Ons aanvaar Mastercard- en Visa-kredietkaarte. Swift en elektroniese fondsoorplasings direk in ons bankrekening moet nie aan bankkostes onderworpe wees nie. Alle besprekings word via e-pos bevestig nadat die deposito ontvang is. Inkloktyd: 14:00 - 18:00. Laat ons asb. ten minste 24 uur voor die tyd weet as jy na 18:00 gaan opdaag, aangesien ontvangs dan toemaak. Uitkloktyd: 10:00. Tranquility Guest House beoog om meer omgewingsvriendelik te raak, en het as eerste stap sy Jacuzzi in 'n plonspoel omskep om energie te spaar. Rook is verbode. Geen troeteldiere. Let daarop dat die gastehuis heelwat trappe het. Jy sal 2 of 3 stelle trappe moet klim. , maar die uitsig maak daarvoor op. Die eienaars sal nie aanspreeklik wees vir verlies of skade van eiendom, beserings opgedoen deur gaste, familielede, besoekers of enigiemand wat die perseel betree, wat weens brand, diefstal of enige nalatige gedrag deur die eienaars of personeel teweeg gebring is nie. Die Bepalings en Voorwaardes van die bespreking word deur die gas aanvaar met ontvangs van deposito of kredietkaartbesonderhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

30 - 14 dae voor inklokdatum: 50% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
14 - 7 dae voor inklokdatum: 75% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
0 - 7 dae voor inklokdatum of versuim om op te daag: 100% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
Let asb.: Ons hef 'n 10% hanteringsfooi op alle terugbetalings. 'n Bespreking is as't ware 'n kontrak wat gesluit word. Dit word van gaste verwag om reisversekering uit te neem wat hulle sal dek ingeval omstandighede hul verhoed om hul pligte na te kom.

Rose-kamer
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié sonnige kamer het sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n selfsorgkombuisie en die kamer is dus ideaal vir gaste wat langer wil vertoef.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf. Tariewe sal bevestig word wanneer jy bespreek. Tarief is per persoon wat deel en sluit die volgende in: 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt, warm gasvryheid, skoon en netjiese kamers, beeldskone uitsigte oor die vallei, see en berge, daaglikse skoonmaakdiens, parkeerplek op die perseel, WiFi en rustigheid. Tariewe vir enkelpersone is ook op versoek beskikbaar. Alle kinders is welkom. Een kind onder 12 jaar word ZAR 300 per nag in rekening gebring wanneer bestaande beddens gebruik word. Een kind onder 2 jaar betaal R100 per aand vir die bababed. Daar is nie plek vir ekstra beddens in die kamer nie. Slegs 1 bababed per kamer. Enige tipe ekstra bed of bababed is op versoek beskikbaar en moet deur bestuur bevestig word. Bykomstighede word nie outomaties in die totale koste bereken nie en moet afsonderlik betaal word tydens verblyf. 'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. Die oorblywende 50% balans is 1 maand voor aankoms betaalbaar, tensy anders gereël. Ons verkies dat jy per kredietkaart, elektroniese fondsoorplasing of kontant betaal. Ons aanvaar Mastercard- en Visa-kredietkaarte. Swift en elektroniese fondsoorplasings direk in ons bankrekening moet nie aan bankkostes onderworpe wees nie. Alle besprekings word via e-pos bevestig nadat die deposito ontvang is. Inkloktyd: 14:00 - 18:00. Laat ons asb. ten minste 24 uur voor die tyd weet as jy na 18:00 gaan opdaag, aangesien ontvangs dan toemaak. Uitkloktyd: 10:00. Tranquility Guest House beoog om meer omgewingsvriendelik te raak, en het as eerste stap sy Jacuzzi in 'n plonspoel omskep om energie te spaar. Rook is verbode. Geen troeteldiere. Let daarop dat die gastehuis heelwat trappe het. Jy sal 2 of 3 stelle trappe moet klim. , maar die uitsig maak daarvoor op. Die eienaars sal nie aanspreeklik wees vir verlies of skade van eiendom, beserings opgedoen deur gaste, familielede, besoekers of enigiemand wat die perseel betree, wat weens brand, diefstal of enige nalatige gedrag deur die eienaars of personeel teweeg gebring is nie. Die Bepalings en Voorwaardes van die bespreking word deur die gas aanvaar met ontvangs van deposito of kredietkaartbesonderhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

30 - 14 dae voor inklokdatum: 50% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
14 - 7 dae voor inklokdatum: 75% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
0 - 7 dae voor inklokdatum of versuim om op te daag: 100% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
Let asb.: Ons hef 'n 10% hanteringsfooi op alle terugbetalings. 'n Bespreking is as't ware 'n kontrak wat gesluit word. Dit word van gaste verwag om reisversekering uit te neem wat hulle sal dek ingeval omstandighede hul verhoed om hul pligte na te kom.

Romantic-room
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en bied lieflike uitsigte oor die vallei, berge en see. Franse deure lei na 'n privaat balkon vanwaar jy die baaiers, skepe of selfs walvisse in die baai kan dophou. Snags kan jy die maan oor die see sien opkom.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing vooraf. Tariewe sal bevestig word wanneer jy bespreek. Tarief is per persoon wat deel en sluit die volgende in: 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt, warm gasvryheid, skoon en netjiese kamers, beeldskone uitsigte oor die vallei, see en berge, daaglikse skoonmaakdiens, parkeerplek op die perseel, WiFi en rustigheid. Tariewe vir enkelpersone is ook op versoek beskikbaar. Alle kinders is welkom. Een kind onder 12 jaar word ZAR 300 per nag in rekening gebring wanneer bestaande beddens gebruik word. Een kind onder 2 jaar betaal R100 per aand vir die bababed. Daar is nie plek vir ekstra beddens in die kamer nie. Slegs 1 bababed per kamer. Enige tipe ekstra bed of bababed is op versoek beskikbaar en moet deur bestuur bevestig word. Bykomstighede word nie outomaties in die totale koste bereken nie en moet afsonderlik betaal word tydens verblyf. 'n Nie-terugbetaalbare deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. Die oorblywende 50% balans is 1 maand voor aankoms betaalbaar, tensy anders gereël. Ons verkies dat jy per kredietkaart, elektroniese fondsoorplasing of kontant betaal. Ons aanvaar Mastercard- en Visa-kredietkaarte. Swift en elektroniese fondsoorplasings direk in ons bankrekening moet nie aan bankkostes onderworpe wees nie. Alle besprekings word via e-pos bevestig nadat die deposito ontvang is. Inkloktyd: 14:00 - 18:00. Laat ons asb. ten minste 24 uur voor die tyd weet as jy na 18:00 gaan opdaag, aangesien ontvangs dan toemaak. Uitkloktyd: 10:00. Tranquility Guest House beoog om meer omgewingsvriendelik te raak, en het as eerste stap sy Jacuzzi in 'n plonspoel omskep om energie te spaar. Rook is verbode. Geen troeteldiere. Let daarop dat die gastehuis heelwat trappe het. Jy sal 2 of 3 stelle trappe moet klim. , maar die uitsig maak daarvoor op. Die eienaars sal nie aanspreeklik wees vir verlies of skade van eiendom, beserings opgedoen deur gaste, familielede, besoekers of enigiemand wat die perseel betree, wat weens brand, diefstal of enige nalatige gedrag deur die eienaars of personeel teweeg gebring is nie. Die Bepalings en Voorwaardes van die bespreking word deur die gas aanvaar met ontvangs van deposito of kredietkaartbesonderhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

30 - 14 dae voor inklokdatum: 50% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
14 - 7 dae voor inklokdatum: 75% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
0 - 7 dae voor inklokdatum of versuim om op te daag: 100% van volle besprekingsbedrag word verhaal.
Let asb.: Ons hef 'n 10% hanteringsfooi op alle terugbetalings. 'n Bespreking is as't ware 'n kontrak wat gesluit word. Dit word van gaste verwag om reisversekering uit te neem wat hulle sal dek ingeval omstandighede hul verhoed om hul pligte na te kom.

Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peak-weg 25, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMGYyZWMwLTE2OWYtNGJhMC1hM2Q0LTIyYTAyMmYyYTI2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (vir 2 persone) 25 Peak Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.140026720501 18.421778279762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za