Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity Heights

Tranquillity Heights
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag, vir 8 mense
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Prys sluit in

Selfsorg. Dit sluit egter tee, koffie, suiker en beskuit in.

Huisreëls

- Let asb. op dat die perseel via 'n 1 km lange grondpad bereik word. Dié pad moet maar stadig en versigtig aangedurf word.

- Die terugbetaalbare breekskadedeposito is R5500 en dit is betaalbaar voordat jy inklok. Dit sal terugbetaal word nadat jy uitgeklok het en die eenheid skoongemaak is.

- Let daarop dat die verblyf ten volle betaal moet word voordat gaste kan inklok. Die oorblywende 50% van jou bespreking moet 30 dae voordat jy inklok, volledig betaal word. Sodra ons jou bespreking ontvang het, stuur ons 'n e-pos met al die besonderhede.

- Die perseel is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik. Geen toebehore wat warm raak mag gebruik word nie en die mikrogolf moet spaarsamig gebruik word as dit bewolk is. Gaste moet hul kragverbruik bestuur.

- Let asb. op: Die eiendom is nie geskik vir babas wat kruip en vir peuters jonger as 6 jaar nie as gevolg van die hoogte. Jou kinders sal die hele tyd dopgehou moet word en is te alle tye die ouers se verantwoordelikheid.

- Dit is 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied so die omgewing moet bewaar en na gekyk, respekteer asb. die omgewing. Geen plante mag gepluk of verwyder word.

- Let asb. op: Dit is deel van 'n natuurreservaat so hier is slange, skerpioene, bobbejane en ander wild, behandel dit asb. met respek en neem die nodige voorsorgmaatreëls. Geen wild mag gevoer of gevang word nie. Die instansie kan nie verantwoordelikheid neem vir bobbejane op die perseel nie. Deure en venster moet te alle tyd toegehou word.

- Gaste sal 'n vrywaringsvorm in hierdie verband moet teken.

- 'n Streng geen-vuurbeleid word gehandhaaf behalwe in die aangewese areas en dit moet sorgvuldig gemonitor word en doodgemaak word wanneer jy klaar is.

- Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi vir besprekings langer as 7 nagte.

- Ekstra skoonmaakdienste kan gedurende verblyf teen 'n addisionele koste per sessie gereël word.

- Die bespreking sluit nie die vervanging van linne in nie. Indien jy skoon linne of handdoeke benodig, is dit teen 'n addisionele koste beskikbaar.

- Die huis is ontwerp vir 8 met 'n ekstra sitarea en kombuisie, maar kleiner groepe kan geakkommodeer word. 2 kan selfs geakkommodeer word en die kamers word aangepas volgens die groepgrootte. Julle sal die enigeste gaste op 'n slag op die perseel wees, maar dit hang af hoe groot die groep is, wat dan sal beteken dat sommige dele van die huis nie beskikbaar sal wees nie. Ongeag die groepgrootte, sal julle volle toegang tot die stoep en die res van die perseel hê. Toegang tot die aantal kamers, badkamers en kombuisie sal net aangepas word. Vra gerus as dit nie duidelik is nie.

-Gaste moet 'n vrywaringsvorm teken voor hulle inklok.

-Daar is geen munisipale dienste in hierdie area nie, so daar sal van jou verwag word om self enige vullis by die plaaslike stortingsterrein weg te gooi, dankie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Clarence-rylaan, Brodie Link Natuurreservaat, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZTcwNTdkLTkzNmItNDIzMy1iZDIxLTkxYWRmODU1NmMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 650 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off Clarence Drive Brodie Link Nature Reserve 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 06:00-23:00 10:00 -34.353180555556 18.848847222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem