Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity Heights

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Clarence-rylaan, Brodie Link Natuurreservaat, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R6 650 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Tranquillity Heights is 'n moderne en ten volle toegeruste selfsorghuis in Pringlebaai op 21 hektaar vol ongerepte fynbos. Dis lekker tussen niks en nêrens, so gaste sal behoorlik kan ontspan, alhoewel Rooiels, Pringlebaai en Bettysbaai net om die draai is. Let op dat die perseel via 'n 1 km lange grondpad bereik word en dié pad moet maar stadig en versigtig aangedurf word.

Dit is 'n vierslaapkamerhuis met slaapplek vir 8 gaste. Dit is ontwerp om groter groepe te akkommodeer of net 2 gaste vir 'n romantiese wegbreek. Die huis spog met 'n kaggel. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers en daar is 'n groot badkamer met 'n stort vir die ander 2 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n uittrek-enkelbed. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, opwaskamer, kombuisie en 'n kuierarea buite.

Die gashere wil rêrig hê gaste moet net hier kom ontspan, so daar is nie satelliet-TV nie, maar wel 'n TV met 'n DVD-speler vir wanneer die kinders besig gehou moet word. Die onbeperkte WiFi kan afgeskakel word as gaste heeltemal wil ontspan.

Dié pragtige huis is goed ontwerp sodat elke gas sy eie ruimte het met lieflike uitsigte oor die see en op Kogelberg. Die 21 hektaar-erf is deel van 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied, die Kogelberg Biosfeer met sy pragtige fynbos. Dit is alles tot gaste se beskikking en nêrens anders te vinde nie.

Gaste kan op die patio sit en kyk hoe die son opkom of ondergaan en dié uitsigte sal hulle regtig sprakeloos laat. Daar is 'n lieflike kaggel vir daardie koue wintersaande.

Hermanus is net 40 minute se ry ver as gaste wil voetslaan die berg, pikkewyne en walvisse wil dophou, bergfietsry, branderplankry, inkopies wil doen of uiteet. Die omliggende omgewing bied dit alles en meer vir gaste wat 'n lekker wegbreek buite die stad wil geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquillity Heights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Tranquillity Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs Clarence-rylaan, Brodie Link Natuurreservaat, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquillity Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Clarence-rylaan, Brodie Link Natuurreservaat, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZTcwNTdkLTkzNmItNDIzMy1iZDIxLTkxYWRmODU1NmMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 650 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off Clarence Drive Brodie Link Nature Reserve 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 06:00-23:00 10:00 -34.353180555556 18.848847222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem