Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility In the Heart of It

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2024 tot 26 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone Noord-straat 460b, Lynnwood, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility in the Heart of It is 'n ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die perseel in 'n stil deel van Pretoria, met maklike toegang tot die N1-hoofweg, Menlo Park se skole, die WNNR, Time Square Casino, die Universiteit van Pretoria en verskeie ander interessante besienswaardighede.

Die woonstel het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv.

Daar is 'n lessenaar met 'n kantoorstoel vir diegene wat moet werk. Gratis WiFi is ingesluit.

Daar is 'n klein buite-area waar jy kan sit en 'n drankie geniet terwyl jy die omgewing se hoenders en tarentale dophou, en as jy gelukkig is kan jy dalk net 'n paar nagapies gewaar. Vir jou gerief is daar ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, en alle ander toebehore wat jy sou benodig vir selfsorg. Vir die omgewingsbewustes is daar sonkraggeisers, 'n induksiestoof en A+ toestelle. Vir die koffieliefhebbers het ons 'n Nespresso-koffiemasjien en ekstra filterkoffie. Ons voorsien 'n pakkie om mee te begin, maar daar is 'n kafee en verskeie restaurante stapafstand van ons af. Die Hazelwood-mark wat elke Saterdag plaasvind is ook 'n kort motorrit ver.

Gaste se selfoonnommers word vooraf by die hek geprogrammeer en jy kan dus 'n spesifieke nommer bel om toegang te verkry. Toegang tot die huissleutels en die pinkode vir die kluis word ook vooraf gegee. Ander reëlings sal voor aankoms getref word.

Vir diegene wat nie vervoer het nie, is die eenheid slegs 5 minute se stap vanaf die Gautrein Busroete in Lynnwood-weg. Über is ook 'n opsie.

Veiligheidskodes, WiFi-toegang en ander notas is beskikbaar in die woonstel. Hierdie woonstel maak van sonkrag en 'n battery-rugsteunkragstelsel gebruik en dit het 'n buite-gaskookplaat om gaste tydens beurtkrag aan die gang te hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquility In the Heart of It sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Tranquility In the Heart of It
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 8

Ligging

  • The Wishbone Noord-straat 460b, Lynnwood, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Tranquility In the Heart of It het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone Noord-straat 460b, Lynnwood, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7dd45ed8bad2016c8746ed0e13b264de2567f5521c52aba0e0764a28a678bc82315fdcb7ca9e195d1eb0eaf083c1934f4c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 460B The Wishbone North Road Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.768095253624 28.269661414681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem