LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility Sea House and Cottage | LekkeSlaap
+16

Tranquility Sea House and Cottage

Sea Cottage
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer is toegerus met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met beperkte DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Die woonstel lei na 'n stoep voor én agter, en daar is 'n Weber-braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 6 persone
1 xDubbelslaapbank
2 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Die seehuis is eers in Desember beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea House
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV en lei na die balkon wat spog met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Die seehuis is eers in Desember beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gratastraat 31, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbVLQhdhPvRVvQej79cu7Z0FRuDmNJdEQFIy108Mw7yWCvDS6m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 31 Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197930781543 22.027158115939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!