We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Tranquility Self-Catering | LekkeSlaap
+28

Tranquility Self-Catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Tranquility Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henk A - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie!

Ons het slegs vir een nag oorgebly, maar was aangenaam verras met die pragtige plek, dankie Natasha vir die lekker tuisgebakte piesangbroodjie, dit was heerlik. Sal beslis Tranquility Selfsorg aanbeveel en sal graag weer wil kom kuier.

Leon H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n droom!

By verre die beste blyplek nog. Baie goed ingerig, baie gemaklik, diens is soos 'n 5-ster-hotel. Hulle het selfs plan gemaak om ons voertuig by ander verblyf te bêre omdat dit te hoog verpak was vir hul motorhuis. Puik verblyf! Danelle het haar Ma se skoene goed volgestaan.

Francois D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense wat hul alles gee om jou tuis te laat voel.

Tranquility is 'n goed toegeruste plek wat meubels en kombuisgereedskap aanbetref. Rustig en veilig en naby alles wat nodig is vir salige verblyf. Die binnehof is rustig om te ontspan met wat ook al in jou hand is! Luderitz is 'n unieke plek.

Tranquility Self-Catering se terugvoer

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit maak ons harte bly om te weet ons gaste voel tuis. Dit was vir ons regtig n plesier om julle te kon verwelkom.
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.

Groete,
Natasha

Tranquility Self-Catering
André D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike en veilige verblyf.

Lekker gerieflike kamers wat goed toegerus is. Sentraal geleë en veilig. Goeie en vriendelike diens.

Annalise S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf en uitstekende verblyf.

Natasha het ons vreeslik bederf met allerhande eetgoed in yskas en in kombuis. Plek was lekker ruim en baie netjies. Toesluitmotorhuis en baie sentraal.

Tranquility Self-Catering se terugvoer

Liewe Annalise,

Vreeslik dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sal weer in die toekoms sien.

Groete, Natasha

Tranquility Self-Catering
B V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B V

Extremely neat guesthouse. Rooms were clean, with a pleasant food gift from the hosts.

We highly recommend this guesthouse. Everything you need is available. It is central and walking distance from all the places we visit. We had clean rooms which were daily serviced. The snacks in the rooms are highly appreciated.

Tranquility Self-Catering se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it and thank you for staying with us, you are more than welcome again.
Baie baie dankie,
Groete,
Natasha & Herbert

Tranquility Self-Catering
Anso M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M
Gesin met tieners

Fantasties.

Die gasheer was baie gasvry. Die kamers baie luuks en ons is bederf met heerlike lekkernye. Ek sal nooit weer êrens anders in Lüderitz bly nie.

Tranquility Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was n groot plesier om julle te onthaal. Hoop ons kan dit gou weer doen.
Baie groete aan die groep.
Herbert

Tranquility Self-Catering
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nachtigallstraat 1, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPVoSlaVmO3rb2qrxzvH6URkjhUDDRVWHud8ewHXYvPgL9tGWj7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Nachtigal Street Lüderitz 0000 Karas 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.647516238156 15.152383446693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem