Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Donato Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Tranquillity
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Dit was als en nog meer waarop ons gehoop het.

Plek is netjies en goed versorg. Is ten volle toegerus. Stil buurt. 800 meter na privaat en rustige strand. Privaat swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity se terugvoer

Hello Marlene
Thanks for the kind words.
Regards
Donato

Tranquillity
Christo S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vrek mooi uitsig oor die see.

Sal definitief weer van Tranquillity gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doortjie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doortjie V

Fantastiese tydjie gehad.

Baie dankie vir julle pragtige plekkie waarin ons kon uitspan. Alles wat ons nodig kon kry was beskikbaar en die plek is netjies en lekker ruim. Spasie is 'n groot plus. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het heerlik hier gebly. Die sekuriteit by die huis is baie goed, maar daar is goed by ons gesteel terwyl ons in die huis was. Dit is nie die eienaars se skuld nie, maar dis hoekom ek net 3 sterre vir veiligheid gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenta L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenta L
Gesin met klein kinders

Pragtige en ruim huis, rustige atmosfeer met lieflike uitsig, voldoen aan alle vereistes!

Heerlik vir gesinsvakansies, genotvol vir kinders en lieflike woning met alles en meer wat mens kan nodig hê. Sal beslis weer en weer Tranquility besoek! Die naam sê alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky C
Gesin met klein kinders

It was wonderful, relaxing ,and value for money

We really had a wonderful time here. The children were in the pool all the time and everyone was happy. We stayed in a very spacious house and the king-sized beds are awesome and comfy. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenta L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenta L
Gesin met klein kinders

Ontspannend, rustig en 'n heerlike wegbreektuiste. Baie goed geleë.

Goeie vakansie-wegbreek saam met familie en kinders. Ideaal vir enige gesin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S
Saam met vriende

Best place ever!

We enjoyed the stay very much - it's a safe and neat place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Huis baie netjies en skoon, Melanie was baie tegemoedkomend en kon waentjie vroeer afhaak.

Daar was geen badhandoeke uitgesit nie, en DStv was ook nie geaktiveer soos geadverteer nie. Behalwe vir hierdie ongerief, was die verblyf goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg 36, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZmM1ZTAyLWUyM2EtNDVhYS05YmNlLTFkMWFhOGNiMmRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 36 Perch Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.8718082 30.3613552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem