Tranquillity

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquillity is presies wat die naam impliseer. Dié rustige selfsorg-woonstel is in die stil woonbuurt Summerstrand in Port Elizabeth geleë, weg van die rumoer van die stad. Die woonstel is naby die gewilde strande, restaurante asook die Boardwalk en Casino.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het ’n dubbelbed, platskerm-TV en plafonwaaier. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met ’n mikrogolfoond, ketel, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook ’n ontbytkroeg met stoele.

Gaste het ’n privaat ingang en parkeerplek op die perseel agter ’n afstandbeheerde hek.

Vir gaste wat langer bly, kan hulle van wasgoeddienste gebruik maak teen ’n addisionele koste.

Slaapplek

'n Bespreking by Tranquillity sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquillity gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za