Tranquillity Inn
Opsomming van Resensie
Dwight M - Mei 2022
Gemiddeld
Awesome stay, accommodating host.
Mathilda H - Apr 2022
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou. Puik diens. Fyn detail.
Tranquillity Inn se terugvoer
Hi Mathilda, baie dankie vir jou vriendelike gekuier. Hoop om jul weer te sien. Groete
Jaco V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Tranquillity Inn se terugvoer
Ag dankie Jaco
Was regtig n plesier om jul hier te he. Hoop om jul gou weer te sien
Amanda V - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie gawe mense en baie lekker plekkie om te bly naby die see. Sal weer gaan.
Tranquillity Inn se terugvoer
Ag was so lekker om jul hier te he. Hoop regtig om jul weer te sien.
Netta G - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekend en rustig.
Tranquillity Inn se terugvoer
Julle was wonderlik om hier te he. Hoop om jul gou weer te sien.
Zane B - Okt 2021
Gemiddeld
Had a great quiet stay.
Eloise K - Mrt 2021
Gemiddeld
Lekker slaap.
Tranquillity Inn se terugvoer
Was heerlik om jul hier te he. Ni eens geweet hier was mense.
Jul di plek in puik kondisie greos. Baie dankie
Colin L - Mrt 2020
Gemiddeld
Pragtige plek. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Het lekker gekuier.
Tranquillity Inn se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier.Ek hoop om jul gou weer te sien. My moeder het jul net so baie geniet.
Ria G - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjiese skoon verblyf. Verskriklike aangename mense.
Tranquillity Inn se terugvoer
Julle was 'n plesier om hier te he. Ons hoop om jul beslis weer te sien.
Marie V - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly, die mense is vriendelik en behulpsaam.
Tranquillity Inn se terugvoer
Dit was heerlik om jul by ons te kon hê.
Myra W - Okt 2019
Gemiddeld
Presies wat mens nodig het as jy rus en vrede soek.
Tranquillity Inn se terugvoer
Jul was 'n plesier om by ons te hê. Hoop om jul weer te sien.
Groete
Dorrutha
Buti C - Okt 2019
Gemiddeld
We felt so at home.
Tranquillity Inn se terugvoer
Loved having you here.
Elaine L - Sep 2019
Gemiddeld
Ongelooflik netjies.
Tranquillity Inn se terugvoer
Was heerlik om jul hier te he, hoop om jul weer te sien.
Groete,
Dorrutha
Andre N - Jul 2019
Gemiddeld
Homely and friendly service.
Tranquillity Inn se terugvoer
Was lekker om jul by ons te hê.
Adele V - Jul 2019
Gemiddeld
Safety a large concern. Well priced accommodation.
Tranquillity Inn se terugvoer
Dankie vir u terug voering. Ons bly in n klein gemeenskap, daar ry die hele tyd sekuriteit om di perseel nog nooit n probleem gehad. Sal kyk na dit in die toekoms.
Cornelia M - Jun 2019
Gemiddeld
Was baie lekker en mooi.
Tranquillity Inn se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jul hier te huisves.
Michael C - Jun 2019
Gemiddeld
Excellent and friendly service.
Cecilia H - Jun 2019
Gemiddeld
Die gasvrou was baie behulpsaam en besorgd. Sy het opgebly om te wag vir ons aankoms.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The hostess was very helpful and concerned. She stayed up late waiting our arrival.
Lovely quiet suburb. The people very friendly. It seemed safe. We didn't encounter any problems.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Tranquillity Inn se terugvoer
Dankie Penny. Jul als mooi skoon gelos en was n plesier om hier te he
Bianka D - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Jan D - Mei 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon, veilig, teen die see, naby 'n winkel.
Tranquillity Inn se terugvoer
Julle was net n plesier om hier te he.
Drieka V - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was fantasies!
Tranquillity Inn se terugvoer
Die hond was baie soet. Dankie vir jul kuier.
Eben R - Apr 2019
Gemiddeld
Value for money.
Lucia L - Apr 2019
Gemiddeld
Relaxing time close to the beach.
Dorita D - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtige en keurige gemeubileerde kamer met alles wat ons nodig gehad het, vriendelike diens.
Tranquillity Inn se terugvoer
Julle was die beste gaste . Julbterdee geniet. Hoop om jul weer te sien
Erica V - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Tranquillity Inn se terugvoer
Hi skat, was heerlik on jou hier te he. Jy is altyd welkom. Het heerlik gekuier.
Das S - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie goed.
Fanie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Lees meerTranquillity Inn se terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die resensie wat jul vir ons gegee het. Jul was 'n plesier om hier te hê.
Piet V - Mrt 2019
Gemiddeld
Exceeded all expectations.
Tranquillity Inn se terugvoer
Bair danki jul dierbare mense, julle was puik gaste. Het jul baie geniet, hoop om jul weer te sien.
Anessca J - Feb 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en die eienaars is ongelooflik, toeganklik en het gereeld ingeloer om te verseker dat jy alles het wat jy nodig het.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great value for money and the owners are amazing, approachable and regularly check in to make you have everything you need.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Tranquillity Inn se terugvoer
Baie dankie Anessca. Was 'n plesier gewees om jul hier te he. Die soetste baba ooit. Hoop om jul gou weer te sien.
Leronica D - Feb 2019
Gemiddeld
Fantastiese ligging en diens.
Tranquillity Inn se terugvoer
Julle was fantasties en ek hoop ek sien jul gereeld.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Renenstraat 45, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom