Tranquillity Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquillity Self-catering Accommodation is in ’n stil straat vol Jakarandabome in Robertson geleë, slegs 5 minute van die middedorp af. Robertson is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is die ideale basis vanwaar gaste die dorp en omliggende area kan verken. Daar is baie interessante daguitstappies wat gaste kan geniet.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Tranquility Cottage is ’n selfsorg-eenheid wat slaapplek aan 8 gaste bied, en Tranquility Suite is ’n privaat suite wat in die huis geleë is, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op die slaapbank. Elke eenheid het ’n TV met satellietkanale, ’n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquillity Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false