Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity with Amazing Views

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Tranquillity with Amazing Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Absolute waarde vir geld.

Beide Francois en Katrina is sterre. Die huis was pragtig skoon, gemaklik en bied aan 'n groot gesin die kans op 'n gemaklike heerlike vakansie. Dit was 'n fees. Als wat nodig is, het jy by die huis gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dian E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian E
Gesin met klein kinders

Ruim huis in beste ligging met ongelooflike uitsig.

Ons het die wonderlikste tyd by hierdie huis gehad! Die huis was uiters ruim, was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer en het die mees ongelooflike uitsigte gehad! Francois was 'n wonderlike gasheer en uiters behulpsaam gedurende die hele proses van navraag oor die huis tot die einde. Die lieflike huishulp was ook absoluut kosbaar! Haar glimlag is aansteeklik! Ons kan nie wag om terug te kom en weer hier te bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity with Amazing Views se terugvoer

Baie dankie, Dian. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en ek hoop ek sien julle binnekort weer.
Groete
Francois

Tranquillity with Amazing Views
Eden D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden D

Amazing.

We stayed at Tranquillity with Amazing Views with our friends and family. The house is absolutely beautiful, clean and has everything you need! Francois went above and beyond with his hospitality! We felt like we were at home. Thank you so much, we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Gesin met klein kinders

'n Wow-ondervinding wat ek vir almal sal aanbeveel.

Francois was 'n uitstekende gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons verblyf 'n onvergeetlike ondervinding te maak en veilig vir die kleuters. Die huis was uiters netjies, met al die modernste toerusting. Ons was baie tevrede met alles wat ons tot ons beskikking gehad het en het 'n aangename tyd gehad. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rue Normandie 27, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b721a970b9c4492e8a07bf5b6bb5aeccc04ae88fb89e00b5190318b88d83d5ee80e7eb396025e738d441bfee44a78c58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 27 Rue Normandie Montclair 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.065546636787 18.84697175582