Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity with Amazing Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rue Normandie 27, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tranquillity with Amazing Views is in Montclair, Somerset-Wes en bied 'n pragtige uitsig op die berge, oor Gordonsbaai en die Strand. Die huis is klassiek versier met 'n titseltjie retro-invloed.

Die pragtige huis beskik oor 4 slaapkamers en kan 8 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n losstaande bad, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer het ook 'n sitarea en 'n asemrowende uitsig oor die omliggende plantegroei en op die berge. Die ander 3 kamers het elk 'n dubbelbed en hul eie en suite-badkamer.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser en 2 eetareas met 'n toonbank en sitplek vir 4 gaste in die kombuis.

Verder beskik die huis oor 2 leefareas waarvan een 'n eetarea het en die ander 'n kaggel en 'n TV met volle DStv het. Die dubbeldeure lei na 'n kroegarea met sitplek vir 5 gaste en buite is daar 'n groot en pragtige tuin met braaigeriewe.

Die huis is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 15 minute van die Strand en Stellenbosch en 10 minute van Erinvale Gholfbaan af en naby verskeie wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquillity with Amazing Views sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Tranquillity with Amazing Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rue Normandie 27, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquillity with Amazing Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rue Normandie 27, Montclair, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b721a970b9c4492e8a07bf5b6bb5aeccc04ae88fb89e00b5190318b88d83d5ee80e7eb396025e738d441bfee44a78c58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 27 Rue Normandie Montclair 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.065546636787 18.84697175582