Transkaroo Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Transkaroo Country Lodge is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë, en bied landelike styl en gasvryheid in 'n vriendelike atmosfeer. Geniet die Karoo se sonsondergange en winteraande voor 'n vuurtjie.

Die lodge bied en suite-kamers met lugversorging en is smaakvol versier. Daar is DStv, 'n swembad, onderdakparkeeplek, sekuriteit buite en 'n tuin. Vir klein uitvoerende vergaderings en produkvrystellings kan die konferensiesentrum (vir tot 30 afgevaardigdes) gebruik word.

Transkaroo Country Lodge bied ook 'n kroegdiens, restaurant en 'n sitkamer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Transkaroo Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za