Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Transkei Beach Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Transkei Beach Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Claudette J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette J
Gesin met klein kinders

Mooiste natuur, beste avontuur.

Dit was ons eerste keer in die Transkei, en dit was die beste vakansie nog. Om km's strand net vir ons te gehad het, was wonderlik. Ons kon elke dag die wonderskoon geniet, sonder inmeng van tegnologie. Die mooiste sonopkomste en sonondergange elke dag. Ons was ook bederf met vetkoek, potbrood, varsgebakte brood, vars vis en seekos. John het my man ook 2 dae vergesel om vis te vang. Die perdryrit van 2 ure was vir my die hoogtepunt, begelei deur locals, het ons die strand tot by Silver bay gereis. Die mense van die Transkei is net anders, hulle wil net deel en glimlag, en almal waai as jy verby hul ry of loop. Selfs die pad soontoe is avontuur op sy eie, wat ons terdeë geniet het (durf dit net eerder aan met 'n 4x4) Dankie Barry en jou mense, ons sal beslis weer kom, en nooit die vakansie vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Hi Claudette
Dit was n absolute plesier om julle hier te kon bederf. Julle is baie gemaklike mense en jul het elke dag en elke oomblik gebruik om jul vakansie te geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Transkei Beach Cottages
Andrew D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Gesin met tieners

Amazing place, will revive your soul.

Amazing place, right on the most incredible beaches, Barry, the host, will ensure you have a comfortable stay. Take a book, a chop, a dop and settle in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thank you, Cindy and your girls for coming. It was our pleasure hosting a happy family such as yours. You will always be welcome here.

Transkei Beach Cottages
Yoko C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoko C
Gesin met tieners

We had a wonderful break at Transkei beach cottages.

Barry is a great host and his dogs are just as hospitable - taking us on guided walks on the beach every morning and easily accepting my furry baby into their home. With the natural beauty of the coastline and the idyllic setting, it was easy to quickly forget the hustle of city living and embrace the simple pleasures of life. We will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Hello Yoko (Ono) and family.
If we could have guests like you guys, all the time, it would be wonderful.
Thanks for visiting our little place in the sun. You made the most of your holiday and it's so nice to see such a close knit family. Please come again and thanks for the great review

Transkei Beach Cottages
Douw V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V
Gesin met klein kinders

One in a million!

Om deel te wees van die Transkei was 'n voorreg op sy eie. Ons het elke aand met die deure oop geslaap en veilig gevoel. Die strande was skoon en die hengel was 'n plesier. Barry die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help. John of "Lucky John" was ons guide gewees vir 5 dae en hy was uitstekend. Ons sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thanks for your review Douw, please bring your lovely family again. You're always welcome.

Transkei Beach Cottages
W D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
W D
Gesin met klein kinders

Would love to give a good review, but unfortunately we can't.

Even though the host is such a nice guy, the pictures are very misleading and outdated. Probably fine for a "rough it up" fishing trip, but not for a family with young children such as ourselves. It was a constant battle to keep our toddler from running through the multiple dog poo landmines.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thanks for your review Wiehan. I am terribly sorry about the dog faeces. Had you told me earlier, I would have attended to it. Good luck with your expected child.

Transkei Beach Cottages
Lucy E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute Bliss! Most beautiful, unspoiled place in the world.

Cottage is simple but has everything you need. Location is perfect. Hosts are lovely including the very friendly, playful Bulmastive, Max! Amazing walks, swimming beaches, rock pools and fresh seafood. Only downfall. 1 week is not enough!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thanks so much for your lovely review. I am so happy you folks enjoyed it. A special thanks for all the presents and groceries. Please come again, we like good people.

Transkei Beach Cottages
Colleen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

The most idyllic spot for a complete break from everyday life.

We had a wonderful 10 days at Transkei beach cottage. The proximity to the beach is awesome. The sea was so loud that it took a few days to get used to its roar. The cottage itself is very rustic. We were unlucky that it was very windy while we were there and the living area is very exposed. When the wind died down, it was magical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thanks for your review, Coleen.
We are happy that you and your family enjoyed your holiday We are hoping to begin renovations, as soon as the rain stops! We're building an additional room.
Keep Well,
Barry and Martie

Transkei Beach Cottages
Hennie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see tonele en skoon strande.

Baie ontspannend sonder digitale vergiftiging. Basiese verblyf met al die nodigste toebehore. Afgeleë met net die seegedruis in ore. Baie tyd vir lees, gesels en more net wees. Paaie kort baie geduld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thanks for your review Hennie.

Transkei Beach Cottages
Annelie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Kan nie 'n beter plek kry waar jy omring word deur die mooiste natuur nie.

'n Mens kan net ontspan, jou diere is welkom en die gasheer het na elke behoefte omgesien. Die rustigheid, die natuurskoon, strand wat tot in die verte strek, is alles wat jy nodig het om heeltemal jou kop skoon te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Dankie vir jou uitstekende terugvoer Annelie.
Julle twee en julle honde kinders was model gaste en ons hoop om julle gou weer te sien
Sterkte met jul voorbereiding op die groot V.
Mense soos julle veg in die voorste lienies om vir ons almal n beter toekoms te gee en dit word nie raakgesien nie maar ons waardeer dit opreg.

Transkei Beach Cottages
Bertram H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertram H
Saam met vriende

Lovely view.

Stunning location, lovely beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Thanks for joining us Bertam,
Lots of fun!

Transkei Beach Cottages
Willie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en lekker ontspan op sy beste.

Baie dankie Barry en Maryna. Ons het so lekker gekuier. Nog nooit sulke opregte gasvryheid beleef nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Baie dankie Willie en Cornelia, was lekker om gawe mense soos julle te ontmoet. Julle sal altyd welkom by ons wees.
Bardy en Maryna

Transkei Beach Cottages
Rene A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene A
Saam met vriende

Great.

Gasvry en uitstekende diens. Huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debora V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debora V
Gesin met klein kinders

Heavenly! We had an incredible family holiday at Transkei Beach Cottage.

It was a wonderful privilege to stay in Cebe in this cabin by Maryna and Barry. A family holiday that we will remember for a long time. Thank you Maryn and Barry, we had a spectacular holiday! Cebe is beautiful with breathtaking beaches and views. Barry and Maryna made us feel at home immediately, spoiled us with freshly baked vetkoek. Barry helped with directions and arranged outings on rainy days. You are amazing hosts. I cannot recommend you enough. Sending love and hope to see you again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemels! Ons het 'n ongelooflike gesinsvakansie by Transkei Beach Cottage gehad.

Dit was 'n wonderlike voorreg om in Cebe in hierdie kajuit deur Maryna en Barry te bly. 'n Gesinsvakansie wat ons lankal sal onthou. Dankie Maryn en Barry, ons het 'n skouspelagtige vakansie gehad! Cebe is pragtig met asemrowende strande en uitsigte. Barry en Maryna het ons dadelik tuis laat voel, bederf ons met varsgemaakte vetkoek. Barry het gehelp met aanwysings en uitstappies gereël op reënerige dae. Julle is wonderlike gashere. Ek kan julle nie genoeg aanbeveel nie. Stuur liefde en hoop om jou weer te sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en rustig.

Die grondpad was 'n bietjie van 'n uitdaging maar die bestemming beslis die moeite werd! Ons is verwelkom deur die vriendelikste mense, Barry en Maryna. Ook verras met vars gebakte vetkoek! Die cottage is ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Barry en Maryna het ons so welkom laat voel en ons net die beste gegee. Die gerookte vis en die Cobb-hoenderdisse was ongelooflik. Stap afstand van die cottage is die mooiste, ongerepte strande waar mens vir ure lekker kan stap en ontspan. Ons het ons twee great danes saamgevat en hulle het dit net so baie geniet en nuwe maats gemaak met Odi, Mila, Abbey en Blackie. Barry en Maryna, weereens baie dankie vir 'n fantastiese paar dae en ons hoop om gou weer 'n draai by julle te maak. Volgende keer bly ons beslis langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Dit was 'n ongelooflike ervaring van uitsig. Barry en Maryna is sout van die aarde. Wens vir hulle net die beste toe. Die honde het diep in ons harte gekruip. Sal weer en weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Leilanie en Lila, daardie groot waghond, julle is die tiepe gaste wat altyd hier welkom sal wees.
Dankie vir julle positiewe terugvoering.

Transkei Beach Cottages
Johan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Rus by die Wildekus.

Vandat ons daar aangekom het, tot ons weer gery het, het ons die heerlikste kuier denkbaar gehad. Die ongerepte strande, die strand en see enkele treë van die rondawel af en die natuurskoon van die landskap was alles een oorweldigende belewenis. Ons het lang ente langs die see gestap met die 4 honde wat ons heeltyd geselskap hou. Met Barry se kennis van die omgewing kon hy vir ons presies beduie na die lagoon, waar ons mooi skulpe kan kry, ens. Barry en Maryna se gasvryheid het dit 'n onvergeetlike kuier gemaak, hul laat dit voel asof jy by jou eie huis is. Ons het groot waardering vir die voorreg om ons laaste aand saam met hul te kon eet en en kuier. Om by Barry en Maryna en Transkei Beach Cottage te kon oorbly, was die hoogtepunt van ons vakansie. Dis een plek wat ons definitief weer sal sien! Barry, Maryna: Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pad vanaf Kentani was uitdaging, maar om daar te kon wees sal ons altyd koester.

Grondpad was uitdagend as jy nie 4x4 voertuig het nie , maar eindbestemming met gasvryheid en besorgdheid van Barry en Maryna en ongelooflike ligging maak alles die moeite werd. Cottage is basies, maar het alles wat benodig word. Strand to by Wavecrest hotel om te stap (saam met paar honde van eienaar/buurman) was fantasties. 2 dae was te kort en sal beslis weer probeer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaby B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek van rus en verkwikking.

Met die uitstekende aanwysings kan jy nie verkeerd gaan nie. Van die dag van bespreking weet jy dat jy in is vir 'n heerlike wegbreek. Ons bakkie het die grondpad goed bemeester en die stadigry het sommer alreeds 'n afname in pas na 'n vol week gebring. En toe ons by ons bestemming aankom, was dit 'n stukkie hemel op aarde - eerstens die mense-engele - ongelooflike gashere en soos hulle ons gewaarsku het, nou vriende. En dan die diere-vriende - honde, koeie, perde - lekker! Die mans het heerlik visgevang al, was daar 'n bietjie reën. Die aand is daar gerook in die tuisroker. Ons is heerlik bederf met mossels en oesters en 'n Cobb-hoenderete. Die akkommodasie in die rondawel is heerlik vir samesyn en lekker gesels, en ons was baie beïndruk dat die hele perseel "off the grid" is. Dit wil gedoen word. Alles was mooi skoon en gemaklik. Ons kom definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Droom destinasie.

Barry en Maryna se rondawel is die perfekte plek om die Wildekus in al sy glorie te ervaar. Die ligging is perfek om te ontsnap vanaf die wêreld. Die kuslyn is pragtig, die landskap soos 'n sprokie of 'n droom, die mense vriendelik, die mossels, oesters, vis is ongelooflik vars, goedkoop, heerlik. Barry se kennis is prysloos en doen soveel moeite om sy gaste te laat welkom voel, ek sal nie eers kan noem wat hy alles vir ons gedoen het sonder om 'n opstel te skryf nie, dit is vetkoeke en vertalings (hy is vlot in Xhosa) en geskiedenis en aanwysings en altyd 'n groot glimlag en lekker lag! Ons het ook baie lief geraak vir die honde, elk met 'n lieflike individuele persoonlikheid, goed gedissiplineerd en baie vriendelik. Hulle stap saam op die strand en maak nooit 'n las van hulself nie, werklik besonder. Bespreek hierdie plek, die waarde vir geld is fantasties. Onverbeterlik. Kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie naby aan see, vriendelike mense en altyd veilig gevoel.

Die rondawel is gemaklik en ruim en basiese geriewe werk alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorinda M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dorinda M
Gesin met tieners

Transkei op sy beste!

Transkei op sy beste, van die koeie op die strand tot die hartlike verwelkoming van ons gashere! Ongerepte kuslyn met oneindige strande vir die hengelaar asook die swemmers. Tipiese Transkei-verblyf met gasstoof, yskas en geyser. Alles prakties en netjies. Ons sal vir seker terugkeer na dié beeldskone plek vir nog 'n paar sundowners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Dorinda, dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit sal lekker wees om julle weer hier te sien.
Groete Barry en Maryna

Transkei Beach Cottages
Isabel B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die plek waar siel, liggaam en gees bymekaar kom.

Die natuurskoon is net ongelooflik, onbeskryflik mooi. Die see, strande, strandmere, ongelooflike natuurskoon en die pragtige eienaars, Barry en Maryna, was vir ons ‘n gesondword proses, regtig ‘n plek waar jy net jouself kan wees, kop-skoonmaak-plekkie. Dit is ‘n klein paradys. Die gasvryheid van Barry en Maryna was ongelooflik, dit is nie ‘n luukse wegbreek nie, dit is ‘n harts-wegbreek. Hulle honde het elke oggend en aand saam met ons gaan stap, het presies geweet waar om al die mooi plekkies vir ons te wys. Maryna maak die lekkerste koffie in die wêreld, Barry die lekkerste hoender wat ek nog geëet het en tussen die nêrens het Barry vir ons die mooiste musiek opgetower op sy klawer-bord. Álles was net ongelooflik spesiaal. Geen elektrisiteit, vars-soet fontein water, en hartsmense. Wat ‘n vóórreg om ‘n week net weer mens te word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Transkei Beach Cottages se terugvoer

Beste Bella, Thys en Zante.
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ons waardeer dit.
Dit was vir ons nèt so lekker om saam met julle te kuier, te lag en te braai.
Ons doelwit is om al ons gaste spesiaal en gemaklik te laat voel. Besoekers moet kom as gaste en vertrek as vriende!
Groete
Barry en Maryna

Transkei Beach Cottages
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plek 9, Cebe Cottages, Transkei, 4980, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNzFmMjE5LWQxYjgtNDFiYS1iYTJmLTUzYmM0YzkwMzU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Site 9 Cebe Cottages 4980 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.54477547795 28.56439064418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem