Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Transkei Beach Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plek 9, Cebe Cottages, Transkei, 4980, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Transkei Beach Cottages is aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond. Die eienaar woon op die perseel en is altyd daar om te help.

Verblyf is in 2 strandkothuise beskikbaar. Beide eenhede het 'n privaat badkamer, 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas en ander kombuisware.

Lopende water word voorsien vanaf 'n plaaslike fontein en is ook heerlik om te drink.

Daar is braaigeriewe op die perseel. Die gasheer het 'n organiese tuin op die perseel en gaste is welkom om gebruik te maak van die vars produkte wanneer dit beskikbaar is. WiFi is beskikbaar.

Die eiendom is troeteldiervriendelik mits jou troeteldiere goedgemanierd is en jy hulle beddegoed verskaf.

Alle bottels, blikkies en babadoeke wat gaste saambring moet saam met hul teruggeneem word omdat die eiendom nie opruimingsgeriewe het nie.

Aas moet asb. van die visstokke verwyder word om te verhoed dat die honde dit insluk.

Die rondawels is 20 m van die strand af geleë waar gaste van sonsopkoms tot sonsondergang heerlik kan gaan stap en visvang.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Transkei Beach Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plek 9, Cebe Cottages, Transkei, 4980, Oos-Kaap
  • Gaste dink Transkei Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transkei Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plek 9, Cebe Cottages, Transkei, 4980, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNzFmMjE5LWQxYjgtNDFiYS1iYTJmLTUzYmM0YzkwMzU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Site 9 Cebe Cottages 4980 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.54477547795 28.56439064418