Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trapsuutjies

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Trapsuutjies
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hendrik J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike week se verblyf om vriende, familie en toerisme-aantreklikhede te besoek.

Trapsuutjies is baie gerieflik in Somerset-Wes geleë in 'n stil en veilige buurt. Die woonstelletjie is ruim, netjies, skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Gaste het toegang tot 'n eie klein tuintjie. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik, bedagsaam en tegemoetkomend. Vir TV-ontvangs moet gaste hulle eie Netflix, ShowMax en/of DStv-besonderhede gebruik om in te teken, maar die koordlose internet-toegang is ingesluit vir beide die TV en ander gebruik. Die woonstel word nie daagliks gediens nie, maar dit is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. In slotsom is dit 'n ideale opsie vir oornag of langer verblyf teen 'n goeie prys en baie gerieflik geleë om Valsbaai en die groter Kaapse besienswaardighede te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trapsuutjies se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie!
Groete
Carel en Adri

Trapsuutjies
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 56, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917edceba86fd3c1a58fa9ed8c9eb53c3165adce0060226a5adbf49f8d1f7679e49f457689c9ae8bbd8f23ae4e25455cfa73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 56 Drama Street Roundhay 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079449800271 18.858267092254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem