Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travel Lodge Sabie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 142

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 29 resensies vir Travel Lodge Sabie
Netheid
3.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.9/5
Claudy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudy S
Saam met vriende

Great stay.

We were upgraded to their sister lodge - due to water problems. Their service was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rabia I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rabia I

Very pleasant. Staff very friendly and helpful. Was a bit worried about car being parked across the road and having to cross the street to get to the room.

Overall, was happy and likely to recommend and use Sabie Travel Lodge again in future. Looked for a pool but it was empty. Just a suggestion for the hotel to maintain the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michael V
Gesin met klein kinders

Glad nie die geld werd nie.

Gordyne kan skaars die venster bedek. Voorste ingangshek werk nie, so enige iemand kan inkom tot by jou kar of blyplek. Miere orals in plekke. Glad nie waardeer vir geld nie. Onveilig en nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dankie vir skoon, vriendelik en lekker tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldemar B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Waldemar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Kamers lyk glad nie soos adverteer nie. Kamer was nie baie netjies opgemaak nie. Kamer was ook baie vuil gewees en die hele plek het net ‘n slegte vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungile M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lungile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fair.

Pictures should reflect exactly what the place offers; so we know what we are paying for. Overall, friendly staff indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erik C
Saam met vriende

Klein, gerieflike slaapplek.

Die huisie is redelik goed toegerus, nie 5-ster toegerus nie, maar al die nodige is beskikbaar. Die huisie kort bietjie aandag, maar alles wat nodig is werk en is beskikbaar. Dis in die middel van al die plekke in Sabie wat baie gerieflik is, maar die spasie is redelik beperk. Vir 'n groep van 4 of minder is dit baie goeie slaapplek om alles in Sabie te besigtig en te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique J
Gesin met klein kinders

Was aaklig en net 'n plek om te slaap.

Ons is in 'n kamer gesit wat ons nie verwag het ons voor betaal nie, my seun kon skaars TV kyk die tydjie wat ons wel daar was, ander kamers het groot TV's met pragtige beeld gehad en ons het n klein boks-TV gehad met 3 kanale vir grootmense en was sneeuvlokkies heeltyd. Saterdagaand moes ek ontvangs skakel oor 'n voertuig reg onder ons venster so hard musiek gemaak het, na ek geskakel het, het dit steeds aangegaan vir 45 min, dit was 21:45. Terselfdertyd het dronk mense die balkon besit en was hard en kinders het in die gange op en af gehardloop en skree en teen die mure en deur geklop. Dit wat ek betaal het en die bedrag op hul intekenpapier was baie anders en net 1 kind het saamgekom. Jy loop nog so dan kraak die teëls onder jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiso T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiso T
Gesin met klein kinders

Very nice.

Because I was so busy, this was the perfect place to just go back to very late at night to sleep and wake up very early the next day and go about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Albert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great potential. But so disappointing in the end!

Sadly the room looked nothing like the pictures advertised - it was small and cramped. The place is really quite run down and not the cleanest. It was "self catering" but the condition of the cookware was so bad (rusted and dirty) that we opted to eat out instead. Electrical cables on the cooker were also damaged and repaired with clear sellotape instead of proper electrical tape. The room had spiders in the bed - great for a good fright! Cupboards were falling apart. The breakfast nook table could not be dropped down from the wall as the TV stand prevented this, meaning there was no table to use in the room. The gates for the chalet area were left open all night - so not much safety available. For the price paid, and for what is available in the area at similar prices, I am very disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willie P
Saam met vriende

Glad nie wat verwag was nie!

Eerste eenheid se TV het gebrand toe ons hom aansit. Dis 'n vreeslike ou TV en eenheid glad nie aangenaam nie. Toe geskuif na ander eenheid wat 'n bietjie beter was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle V
Saam met vriende

Review based on log cabins.

Accommodation was affordable, but expected better after I had seen the photos. Units are equipped for basic needs, bedding seemed clean - beds are very hard though. Overall experience - 5/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ahsan I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ahsan I
Saam met vriende

I am really thankful for receptionists, she helped us a lot.

It was a great and nice experience, we didn't have any problems, staff were very friendly and the receptionists helped us. Overall hotel was good, I recommend other people. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sipho M
Gesin met tieners

Had a good stay. Staff members friendly.

Nice place to be in and easily accessible.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het lekker gebly. Personeel vriendelik.

Lekker plek om in te bly en maklike bereikbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet om by Travel lodge Sabie te woon tydens ons kort vakansie. Die dame by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was skoon en elke dag skoon gemaak. Die enigste probleem is dat die gordynreelings en badkamerreelings van die muur af val en die dakwaaier ook baie los is, maar verder was dit baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marine K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik.

Mense is baie vriendelik, maar die nadeel van die plek is dat die hotelkamers glad nie 'n yskas of kombuisgeriewe het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique H
Besigheidsreis

Homely.

Very clean and homely establishment. Professional, pleasant and friendly staff and family-friendly accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annelie D
Gesin met klein kinders

In need of maintenance

Our cabin was very cold and although clean, some maintenance was sorely needed. The taps leaked, the shower curtain railing was in need of repair, the bathroom door couldn't close properly. and was difficult to manage. and there was visible mould on the ceiling and tap. There was no two-point plug anywhere in the cabin or provision for two-point appliances, like cell phones. One of the mattresses kept sliding off the bed, due to it being worn out, and one of the kitchen chairs was completely unusable. Its top was loose and the screws were missing. The front door didn't lock without being pushed and tweaked and still remained quite loose in its hinges and one of the slats on the balcony was completely loose and broken, causing risk of injury to a small child. The staircase was very precarious and we had to block it off for our children, causing great discomfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma L
Gesin met klein kinders

The service was outstanding the area well situated.

The unit was lovely, the staff service was outstanding, the unit was cleaned everyday with clean towels, troubled tourist was dealt with immediately and sufficient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens en ligging.

Lieflike eenheid. Die personeel was puik. Die eenheid is daagliks skoongemaak met skoon vars handdoeke. Hulle het selfs 'n toeris in nood flink kon uithelp.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N
Besigheidsreis

Die instandhouding van die kothuise laat ruimte vir verbetering.

Die kothuis was netjies en skoon maar die krane by die wasbak was heeltemal los, die deur van die badkamer (skuif tipe) was nie onder in sy spoor nie. Ek voel die instandhuoding kan opgeskerp word. Die ontvangs was goed en die personeel bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en gemaklike verblyf.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was altyd skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheray V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sheray V
Gesin met klein kinders

Fantastiese kliëntediens.

Daar was 'n misverstand t.o.v. satelliet-TV en DStv-geriewe in die kamer. Daar is nie DStv nie en vir ons gesin was dit belangrik om in die aand na 'n lekker dag uit te kan ontspan met goeie TV-programme. Die bestuurder het ons onmiddellik gehelp om alternatiewe verblyf te kry, sy het werklik uit haar pad gegaan om ons te help sonder dat dit ons enige ekstra geld gekos het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer daar bly nie.

Seker okay vir een aand maar ek was nie happy nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carin B
Gesin met tieners

Nare ondervinding.

Ons het 2 nagte daar tuisgegaan, maar dit was nie aangenaam nie. Ontvangs het nie ons bespreking gehad nie. Die selfsorg-houteenheid is nie 'n opsie om te kies nie a.g.v. die feit dat die voordeur nie veilig sluit nie. Ruimte is vreeslik beknop. Badkamerdeur kon nie toeskuif nie. Die bad het swart skimmel en die krane in die eenheid lek. Dakwaaiers was lendelam en die handdoeke het nie vars geruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Travel Lodge Sabie se terugvoer

I appreciate the review. We always try to better our standards where possible. We are sorry for the service that you received from our establishment.
The cabins do have improvements that we’ve been busy with in the last 2 weeks.
This is the list that we are working with at the moment, some are done and last should be done by the end of the week:
• All bathrooms and kitchen sinks have been treated for mould, and new silicone was put around the baths and basins.
• The surface where the stove/ oven stands on is being tiled.
• The tables and chairs on the deck were replaced with new ones.
• New dustbins were placed at each unit.
• Where bathroom doors struggle to close, they have been fixed.
Once you called Lekkeslaap to lodge your complaint, we offered you, the client to move to an alternative Lodge, Floreat Riverside Lodge. Which is 3 star, and is a much better facility than Travel Lodge. As the rate at the Floreat is more than at Travel Lodge, we offered you to move at no extra cost. This alternative would have been much more comfortable for your family. As per the agent, Conrad and our Management you decided to remain at Travel Lodge.

Thank you

Travel Lodge Sabie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekonomies, skoon en ruim.

Baie goeie ligging, met skoon ekonomiese en ruim kamers. Personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 6de Straat en Hoofstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMGY4YzFjLTA1YTMtNGFiOS04YjkzLTRmZGExODI2YjM1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 Cnr. of 6th & Main Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.097432845962 30.779503122168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem