20% af Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Uniepark Akkommodasie by Traveller's Joy | LekkeSlaap
+8

Traveller's Joy

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Traveller's Joy
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Micky B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In alle opsigte voldoen aan my verwagtinge.

Ons wou 'n paar historiese geboue in Stellenbosch besigtig asook 'n paar wynplase besoek. Ons kon dit alles doen en meer. Dit was lekker om na elke dag se uitstappie in die ruim slaapkamer van Traveller's Joy af te wen, nabetragting te hou en die volgende dag se aktiwiteit te beplan. Die groot gelamineerde kaart op die lessenaar het baie gehelp!

Anna-marie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onmiddellik tuis gevoel. Voorwaar huis weg van die huis.

Sien sterre.

Juanita S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap.

Jenilee M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenilee M

Dit was alte lekker om daar te bly, ek sal Traveller's Joy vir enigeen aanbeveel!

Tannie Selma is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou sommer gou-gou te laat tuis en welkom voel. Ons het alte lekker geslaap by Traveller's Joy, en sal enige tyd weer die plek kies. Die ligging was ook perfek, 'n paar minute weg van die US-kampus en middedorp.

Frederich K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederich K
Saam met vriende

Dit is baie mooi en in lekker stil gebied.

Die kamers was baie mooi. Dit is redelik naby aan die middedorp. Ook loopafstand van 'n 5 ster-wynplaas af.

Konstant D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konstant D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol gemeubileer en in 'n stil buurt. Uitstekende gasvryheid.

Die gastehuis is baie sentraal geleë. Die eienares was uitsonderlik hulpvaardig. Dit het waarlik gevoel of ons by ons eie huis was. Parkering ook veilig.

Enid V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige buurt naby aan die kampus met goeie geriewe en bekostigbaar.

Selma het 'n oulike plekkie vir 2 naby aan die Universiteit Kampus. Die beddens slaap baie gerieflik en die kombuisie is goed toegerus. Sal wel 'n spieël miskien in die kombuisie naby die elektriese punt verkies vir die haardroër en goeters. Ons sal beslis weer hier bly.

Jubie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jubie D
Besigheidsreis

Gemaklik en lekker.

Traveller's Joy is 'n pragtige en goed ingerigte plek om te bly. Eienaar is hoogs behulpsaam en vriendelik.

Corna O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna O
Enkelreisiger

Rustige, mooi plekkie om oor te bly in Stellenbosch.

Heerlik gebly in die mooi eenheid met alles wat nodig is. Baie gerieflik geleë.

Jeanette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Ongelooflike waarde vir geld.

Pragtige ruim kamer met 'n klein kombuis, eetplek en badkamer. Baie privaat, stil en veilige omgewing waar ons heerlik kon gaan stap. Kraakvars linne. Die gasvrou is dierbaar en het ons tegemoetgekom met 'n laat uitklokversoek. Waade vir geld!

Elsabé V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en huislik.

Verwelkomende ontvangs deur gasvrou. Gehaltebeddegoed en verwarmer vir winterdae. Volledige kombuisie. Bederf met melk, tee, koffie en beskuit.

Santie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Besigheidsreis

Voel soos om in jou eie gastekamer te slaap, net mooier gemeubileer!

Perfek vir sake of studies. Selfs indien daar 'n 2de persoon saam was. Selfsorgfasiliteite perfek vir ligte etes voorberei. Ekonomies, goed geleë en veilig.

Enid V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, stil, en gerieflik naby universiteitskoshuis geleë.

Eenheid is goed toegerus. Beddens slaap baie gemaklik. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Charlotte M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, behulpsame plek om weer te besoek.

Sentraal geleë, waarde vir geld, behulpsaam met inligting ens.

Morag P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morag P
Saam met vriende

Pragtig versorg en vriendelik.

Die eenheid is in 'n mooi buurt en 'n pragtige ou huis geleë, goed toegerus en mooi en gemaklik uiteengesit.

Kobus R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great akkommodasie.

Weer baie lekker hier gebly. Privaat en rustige, stil buurt. Lekker toegeruste klein kombuisie. Sien gou weer.

Elmarie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Enkelreisiger

Puik akkommodasie.

Puik akkommodasie. Sal enige tyd aanbeveel. Baie sentraal geleë. Vriendelike personeel.

Kobus R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Besigheidsreis

Beste waarde vir geld.

Goeie ligging naby universiteit. Al die geriewe wat 'n selfsorg benodig. Netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel!

Arnau Anthonie N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnau Anthonie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustig. Netjies en baie gasvry.

Annelize V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf!

Selma se hartlikheid en gasvryheid is uit die boonste rakke. Baie dankie vir 'n great verblyf.

Roelf V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Besigheidsreis

Goed-toegeruste selfsorgwoonstel in Stellenbosch.

Ek het baie lekker, veilig en privaat gewoon by Traveller's Joy in Stellenbosch. 'n Ruim slaapkamer met twee heerlike enkelbeddens en duursame linne. Die kombuis is volledig toegerus. Ek het die omgewing pragtig en veilig ervaar. Dis geleë op die pad na Jonkershoek waar gewilde stap-, draf- en fietsryroetes is. Ek beplan om daarheen terug te keer sou ek weer Stellenbosch besoek.

Caron V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron V
Saam met vriende

Best of both worlds, countryside and town within reach very comfortably.

What a beautiful place to stay. We were able to walk across the road into Lanzerac's property as well as a Spar for supplies. Best of both worlds, Jonkershoek a stones throw away, as well as the University. We were made to feel very welcome, every possible item needed was on hand and tastefully decorated. Wonderful beds and the kind gesture of tea, coffee, milk was available. Thank you, we will definitely be back for more visits to Stellies. Selma was available for all my shopping needs and happy to assist.

was R435
Vanaf R348
per nag (plek vir 2)
was R435
Vanaf R348
per nag (plek vir 2)
was R435
Vanaf R348
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Bergh-straat , Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhCOqrTDAePw9WtRLJCGCYF5LdPtdJekqGfyW4sZrge5zqdBCl5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R435, nou Vanaf R348  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 2 Hendrik Bergh Road Rozendal 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.935262935888 18.890351668943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za