Traveller's Rest, Reebok

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Traveller's Rest, Reebok is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word tussen Klein- en Groot-Brakrivier, 20 minute se ry van Mosselbaai af.

Verblyf word gebied in 1 slaapkamer in die huis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit in.

Ontbyt word in die eetarea of op die stoep bedien en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Ons laat ook klein, goedgemanierde troeteldiere toe indien dit vooraf gereël word. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Traveller's Rest, Reebok is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Traveller's Rest, Reebok gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za