Seaview Akkommodasie by TraySea | LekkeSlaap
+20

TraySea

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-straat 1, Seaview , Port Elizabeth , 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

TraySea bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim, losstaande eenheid in die bekoorlike kusdorpie, Seaview, 25 km van Port Elizabeth af. Die eenheid is op dieselfde perseel waar die eienaars woon. Seaview is op die bekende Ironman-driekamproete, so gaste kan die aksie geniet wanneer dié geleentheid plaasvind.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-sitarea en -kombuisie, 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens op versoek) en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n gasoond, stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is 'n TV met volledige DStv en WiFi, asook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

TraySea is ideaal geleë stapafstand vanaf geriewe soos die Spar, 'n drankwinkel, apteek, wassery en die plaaslike kroeg en restaurant, die Dizzy Dolphin. Ander restaurante in die omtrek sluit Barnacles, Elephant Walk en die Grass Roof-padstal in. Gaste kan die Kragga Kamma Wildpark besoek, of langs Maitlands-strand gaan wandel, swem of perdry. Vir 'n bietjie inkopieterapie is Baywest Mall net 15 minute se ry weg en bied 'n ysskaatsbaan, IMAX-teater en verskeie winkels. Kom geniet pragtige sonsondergange in hierdie dorpie en saans kan gaste kyk hoe tjokka-bote die see verlig aangesien hier nie straatligte is om dié toneel te versteur nie.

Slaapplek

’n Bespreking by TraySea sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir TraySea
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Albany-straat 1, Seaview , Port Elizabeth , 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink TraySea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-straat 1, Seaview , Port Elizabeth , 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAATtBnpaNKrrqFDdPpzC8Ir99wWWmaCbQ4VqmU1tdmPgPvS5Lpe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 Albany Street Seaview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.014414616548 25.359008123904
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za