Barrydale Akkommodasie by Treasure Chest | LekkeSlaap
+36

Treasure Chest

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Treasure Chest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theresa B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek, met pragtige uitsigte oor die berge.

Mark en Ken was die perfekte gashere. Hulle gee om vir die gerief van hulle gaste en met ons aankoms is ons hartlik ontvang, daar was yskoue water en koeldrank in die yskas. Vrugte en verskeie tees en koffies was ook beskikbaar. Hulle het vir ons plek bespreek by 'n wonderlike restaurant op die dorp vir aandete. Met die uitsig oor die berge vanuit die kombuis sal geen mens omgee om skottelgoed te was nie. Sal definitief weer daar bly.

Louis L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great attention to detail. Neat, clean and well equipped.

Never judge a sausage by its skin. Not very impressive from the outside, but a very enjoyable and comfortable stay.

Anthony E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony E
Enkelreisiger

Perfect hosts.

Treasure Chest is indeed that: a treasure chest!

Treasure Chest's terugvoer

Good day Anthony,

Thanks so much for the outstanding review. It was great hosting you and hope you come again.

Treasure Chest
Marlene A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons een nag verblyf geniet, gemaklik en ons gashere baie behulpsaam en vriendelik gevind.

Verblyf was gemaklik en skoon. Het heerlik gesit in 'n mooi tuin. Heerlik om ons gashere Ken en Mark te ontmoet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed our one night stay, comfortable, and found our hosts very helpful and friendly.

Accommodation was comfortable and clean. Enjoyed sitting out in pretty garden. Enjoyed meeting our hosts Ken and Mark.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Treasure Chest's terugvoer

Marlene, we truly enjoyed hosting you both. We had a great connection in more ways than one and we so appreciate it that you mentioned that our place is one of the nicest self-catering establishments that you have experienced. It is so heart-warming that our efforts are appreciated. Thank you so much for the top-quality review and we hope to see you again.

Treasure Chest
Christelle R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Mark en Ken is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Ons is bederf met vars blomme, vrugte, water en sjokolade, baie dankie!

Loretha V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie paradys.

Skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Sal beslis weer daar slaap en ook aanbeveel.

Reinet L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet L
Enkelreisiger

Great host, friendly service and everything you need for a comfortable stay.

Great value for money and exceptional service.

Treasure Chest's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie. U het ons plek baie skoon gelos. Julle is baie, baie welkom om enige tyd terug te kom. U is 'n wonderlike en beskaafde persoon.

Treasure Chest
Rita V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Gesin met tieners

Dit was vir seker goed .

Die stap deur die dorp en om te geskiedenis te kon hoor was alles die moeite werd.

Treasure Chest's terugvoer

Thank you, Rita. We enjoyed having you and your extremely well-behaved and polite teenagers, well done on their upbringing.

Treasure Chest
Rayvell K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rayvell K
Enkelreisiger

It was good for an overnight stay.

The hosts were pleasant. The bathroom was excellent. Pity there is no TV.

Paul V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie, warm verwelkoming met ekstras.

Vriendelike ontvangs deur eienaars, verblyf verrassend groot, met ruim slaapkamer, aparte badkamer en aparte, groot kombuis. Alles wat nodig is vir oornagverblyf met 'n verskeidenheid tee en koffie, sjokolade en vrugte, en vars blomme! Hoogs aanbeveel.

Treasure Chest's terugvoer

Goeiedag Paul en Fanza,

Baie dankie vir die uitstekende resensie - ons waarduer dit baie. Hoop dat ons vir julle weer sien en se asseblief vir julle vriende.

Vriendelike Groete
Mark en Ken

Treasure Chest
Petrus L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, met baie ekstras.

Gashere is baie vriendelik en hulpvaardig. Woning is baie netjies en bied alles en meer as wat jy nodig het. Vars vrugte, sjokolade, vars blomme en water in yskas is alles ekstras wat ons baie welkom laat voel het.

Treasure Chest's terugvoer

Baie dankie vir die wondelike resensie en dankie dat u ons plek mooi skoon gelos het, ons waardeur dit.

Treasure Chest
Dries H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en opregte ontvangs.

Motorstaanplek nie veilig.

Treasure Chest's terugvoer

Die motorstaanplek is nou opgegradeur en die hek kan nou ook sluit agter groot motors. As 'n mens ons fasiliteite in ag neem in vergelyking met ander instansies in Barrydale is ons prys baie goeie waarde vir geld.

Treasure Chest
Deon T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mark en Ken is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om dit aangenaam te maak.

Die plekkie is baie netjies en dit is goeie waarde vir geld. Ek het die netheid en orde baie geniet en alles was in werkende toestand.

Treasure Chest's terugvoer

DIt was 'n plesier. U het die plek mooi skoon gehou en selfs die bed opgemaak. Ons is baie beindruk. Dankie Deon

Treasure Chest
Chris V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, safe and friendly service.

The brothers, Kev and Mark, has a treasure here to experience Route 62. Thanks for taking us through the shop when it was still closed.

Treasure Chest's terugvoer

Thanks for the great review, Chris. We hope you enjoyed your holiday in South Africa.

Treasure Chest
was R1 080
Vanaf R702
per nag (vir 4 persone)
was R1 080
Vanaf R702
per nag (vir 4 persone)
was R1 080
Vanaf R702
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantweg 9 , R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7edea394cd0c3ecca77a521d44b4441d6abd993c3cacbf3dc3cfc8833613da060a6757c548b77c166b0f204726bf745ff306?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 080, nou Vanaf R702  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 9 Tennant Road Route 62 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.905203708855 20.717344880104
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za