Randburg Akkommodasie by Trecal Lodge | LekkeSlaap
+11

Trecal Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Charlie Straat Fountainbleau, , Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum.

Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n verwarmer, waaiers, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n sprankelende swembad en braaigeriewe. Nog geriewe by die gastehuis: pooltafel, wasgoedgeriewe, en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir Trecal Lodge
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • 42 Charlie Straat Fountainbleau, , Johannesburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Charlie Straat Fountainbleau, , Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YjE3MDdkLTU0ZjgtNGJiNy1iOTA3LThiMGI4NjhkMzA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 42 Charlie Street Fountainbleau Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1095 27.98239
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za