Randburg Akkommodasie by Trecal Lodge | LekkeSlaap
+11
+11

Trecal Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir Trecal Lodge
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Marlene Juanita K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nee, as ek nie so moeg was toe ons daar aangekom het nie, sou ek beslis ander akkommodasie gaan soek het.

Verf dop van mure af, ligskakelaar teen muur is vuil, nie eens moeite gedoen om dit met nat lappie af te vee nie. Geen deur om badkamer van kamer te skei nie. Kamerdeur sukkel om oop en toe te sluit. Satelliet-TV? Net een kanaal en dan kyk jy wat huis se mense kyk. Moet skakel as jy wil in by hek. Geen ekstra ''remote'' om te kom en gaan soos jy wil nie. Erg teleurgesteld gewees. Besef net weer mens kan nie net op foto's gaan nie.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Charlie Straat Fountainbleau, , Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YjE3MDdkLTU0ZjgtNGJiNy1iOTA3LThiMGI4NjhkMzA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 42 Charlie Street Fountainbleau Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1095 27.98239
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za