Tree Fern Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tree Fern Guesthouse is ideaal geleë in die rustige dorpie, Fochville se hoofstraat. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n middel-van-die-week-wegbreek of 'n rustige naweek weg van die stad se gedruis af.

Daar is slaapplek vir 33 gaste in 16 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en houtvloere. Geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv in.

Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis het 'n groot swembad met 'n lapa en konferensiegeriewe vir tot 120 afgevaardigdes, asook veilige parkeerplek.

Fochville is ideaal geleë op die N12, op pa Potchefstroom, Stilfontein en Klerksdorp toe. Daar is heelwat historiese besienswaardighede en museums wat gaste kan verken.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tree Fern Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]