Virginia Akkommodasie by Tree Top Retreat | LekkeSlaap
+48
+48

Tree Top Retreat

Selfsorg
  • Vanaf R3 220 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: O'Connor Place 27, Durban-Noord , 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tree Top Retreat is in 'n doodloopstraat en is 'n afgesonderde woonstel tussen inheemse bome in Durban-Noord, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 6 en 'n gemaklike sitkamerstel in die sitarea. Daar is ook 'n TV met sekere TV-kanale.

Die leefarea lei na 'n ruim stoep wat reg rondom die woonstel strek en stoepmeubels het. Gaste kan daar sit en eet en daar is 'n gasbraai. Die stoep het 'n uitsig oor die tuin en gratis WiFi word voorsien.

Die omheinde gemeenskaplike tuin het 'n trampolien, 3 braai-areas en 'n swembad. 'n Eerlikheidskroeg is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Tree Top Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • O'Connor Place 27, Durban-Noord , 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: O'Connor Place 27, Durban-Noord , 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvojAkFVXcCsKvcbabylewqtujAicYq9w6FkppAzfFeDQpK0xNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 220  per nag (plek vir 6) 27 O'Connor Place Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.762842402206 31.051253211288
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za