Tree Tops View Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Tree Tops View Lodge
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Die lodge is nie beskikbaar vir partytjies (matriekafsluitings, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies, rampartytjies ens.) nie aangesien die geraas die bure en natuurlewe versteur.
Die hele eenheid word skoongemaak voor gaste arriveer en nadat hulle vertrek. 'n Skoonmaakdiens kan 1 week voor aankoms gereël word. Dit beloop R250 ekstra per dag vir 4 ure.
'n R1000-breekskadedeposito is betaalbaar. Dit sal terugbetaal word, mits alle gemors in swartsakke in die huis gelaat word, as gevolg van ape en bobbejane.
Geen bottels, sigaretstompies in en om die lodge gevind word nie.
Geen breekskade plaasgevind het gedurende die verblyf nie.
Geen geraasklagtes ontvang is van bure enof die Mabalingwe-beheerliggaam.
Deposito's word in die eerste week van die volgende maand na die verblyf terugbetaal.
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 tot 11:00
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Tree Tops View Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]