Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treebia Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Treebia Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anika A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Die verblyf was rustig en mooi. Die gasheer was vriendelik. Dit is naby aan alles geleë en is netjies toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G
Gesin met tieners

A perfect stay in Plett.

We had an amazing holiday. Clayton was an excellent host at Treebia. The accommodation is extremely clean, everything in the units are new. The units have a very peaceful energy around them. We highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, doodstil, pikdonker in die nagte, word soggens wakker met die gesing van voëltjies.

Lekker goedversorgde eenheid weg van die geraas van motors, as jy van stilte hou is dit die een vir jou. Ook nie in die boendoes nie, maar naby die strande en winkels. Volle DStv en alle geriewe. Die gasheer is 'n aangename, vriendelike man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randolene J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Randolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd by Treebia.

Treebia is een van die beste plek waar ons tuis gegaan het sover. Dus netjies skoon en het ’n pragtige uitsig. Clayton is baie behulpsaam en vriendelik. Die plekkie is baie goed toegerus en het alles wat benodig is vir ’n gerieflike tyd. Sal definitief hierdie plek aanbeveel en weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Enkelreisiger

Ongelooflike lekke plek. Clayton fantastiese gasheer!

Treebia was heerlike wegbreek. Het myself per ongeluk uitgesluit en Clayton het uit sy pad gegaan om to my redding te kom. Mooi plek in rustige omgewing. Wonderlike plek as jy wil wegkom vir 'n paar dae. Dankie Clayton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne J
Gesin met tieners

Excellent!

The warm welcome and friendliness of the host was amazing! The unit was clean, spacious, comfortable and suited our every need. Everything was perfect. Clayton really made us feel welcome. Highly recommended property and we will definitely go back whenever we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Gesin met klein kinders

Modern and very clean!

Clayton was an excellent host: responsive to our questions, the check-in was easy and he showed us around. The accommodation is modern and very clean. The bed was good with quality linen and Clayton made-up the daybed for our son, also very comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Modern en baie skoon.

Clayton was 'n uitstekende gasheer: reageer op ons vrae, die check-in was maklik en hy het ons gewys. Die verblyf is modern en baie skoon. Die bed was goed met gehaltelinne en Clayton het die dagbed vir ons seun opgemaak, ook baie gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynard L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection hidden in the forest.

A true gem nestled between the beautiful trees of the Garden Route. Friendly staff and great accommodation. No gated parking available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodene G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lodene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, modern.

Silwerskoon, ruim verblyf met alles wat jy nodig het en besondere mooi ontwerp en dekor met netjiese meubels en toerusting. DStv en WiFi. Troeteldiervriendelik in die ware sin van die woord - jou diere het hulle eie tuin wat veilig afgeskort is van die ander areas. Privaat met 'n vriendelike gasheer. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Gesin met tieners

Stunning verblyf.

Stunning blyplek, mooi tuin. Ontspanne atmosfeer met pragtige moderne dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke skoon akkommodasie en ontspanne omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanois-singel 47, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7b105561be174ed76504531892564a9656c1cc093d89388d2dbf4d95d2759c34b9645d5f40216c3e4d4d2da2b7f6059281?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 47 Hanois Crescent Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.066485843655 23.364267543852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem