Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treehouse Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Treehouse Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Dit was asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker en rustig.

Was 'n lekker en rustig. Om na die voëltjies hier by jou te sien en na te luister terwyl jy op die stoep sit en kuier is special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Hope you return someday to visit the birds again.

Treehouse Cottage
Hennie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant.

Margaret and Sally welcomed us and were very friendly and helpful. The room at Treehouse Cottage is tidy and well-equipped, and the scenery is stunning. We thoroughly enjoyed our stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

Thank you so much for being such lovely guests. So sorry the weather was so bad. Take care.
Margaret and Sally

Treehouse Cottage
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig en baie aangenaam.

Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Hope you return some day.

Treehouse Cottage
Danika K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing.

Die kothuis is privaat en die omgewing stil en rustig. Die balkon kyk uit op 'n boomryke area waar loeries in die oggende kom sit. Dit was baie spesiaal om te sien. Dankie, Sally en Margaret, vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

Thank you for being such lovely guests. Hope you return someday.

Treehouse Cottage
Cisca J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi verblyf.

Pragtige uitsig, baie rustig met geen beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tranquil setting, ideal for a weekend break-away.

Fantastic hosts. Will definitely revisit given the opportunity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

You were super guests. Hope you visit again. Thank you for staying at Treehouse Cottage.

Treehouse Cottage
Christelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Awesome.

My daughter absolutely loved the treehouse idea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

Thank you for staying here and leaving the cottage in tip top condition. Hope you come again.

Treehouse Cottage
Sue E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best.

Margaret and Sandy are fantastic hosts, friendly, helpful without being intrusive. The situation of the cottage in the tree tops is perfect for the bird life that abounds, the Loeries (turago) entertained us non stop and eagerly ate the bananas we shared with them. A very restful place and ideal for a stop over en route to Eastern Cape from Cape Town. Would stop over again if the need arose for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

Its always a pleasure to have such wonderful happy guests as your selves! Hope you find the need to return! The Loeries are waiting.

Treehouse Cottage
Helma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Die boomhuis is skoon en netjies en goed ingerig. Kyk gerus na die inligting oor die omgewing wat vir jou neergesit is. Dis die moeite werd om daardie plekke te besoek. Wat kan meer idillies wees as om soggens jou koffie op die stoepie te geniet terwyl jy die loeries in die bome dophou?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Cottage se terugvoer

Thank you so much. You were wonderful guests.
Hope to see you again soon.

Treehouse Cottage
Engela P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela P
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Die eenheid is skoon, netjies en gerieflik. Die uitsig en omgewing is pragtig. Rustige wegbreek. Dit was ons tweede besoek aan Treehouse Cottage en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madalene L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Hier kan jy die stilte hoor roep!

Die gasvryheid het ons sommer dadelik aangevoel, baie dankie Sally en Margaret, ons is hartlik verwelkom, die stilte was heerlik en die cottage het alles wat mens benodig. Die uitsig skep ‘n rustige atmosfeer en is ook naby klomp doendinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging in die natuur.

Vriendelike ontvangs, cottage baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matt B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare gemak.

Baie netjies en goed uitgerus. Intieme verblyf met alles wat mens kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephani D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephani D
Gesin met klein kinders

Pragtige, sentrale ligging.

Vriendelike gashere en sentrale ligging vir verskeie kindervriendike aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename goed toegeruste verblyf gewees.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Thank you very much Sally and Margaret for having us and meeting all our needs. Most definitely recommend your lovely place to everyone. Thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashlands 2, Askoppad, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5sndM6A2ZCG8wOx6YYbCuWDtx5pb04FgUTQfi5xyuk0CrupGf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Ashlands Askop Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968333333333 23.466388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem