Treehouse River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 25 % af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Nov 2019 tot 6 Jan 2020.

Beskrywing

Treehouse River Lodge is in Shongweni geleë. Dis net 6 minute se ry van die Shongweni Polo Pony Horse-skougronde af, 30 minute van Durban af en net 12 minute van verskeie sportgronde, winkelsentrums, uitstekende restaurante en toeriste-roetes af.

Verblyf word aangebied in 6 kamers wat elkeen 2 of 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, badkamer, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige van die kamers het selfsorgfasiliteite.

Die lodge spog ook met 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek, en kan spa-behandelings, aandetes en middagetes bied. Faks- en e-pos-geriewe is beskikbaar.

Gaste kan heerlik in die omgewing perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte meemaak, wildkyk, op begeleide wandelinge gaan, bergfietsry, swem of tennis speel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Treehouse River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 R1 090 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Nov 2019 tot 6 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za