Treelands Abbey
Beskrywing
Die ateljee het ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en ’n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het ’n etenstafel met sitplek vir 2, ’n sitarea en TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n ingeboude braai en kaggel. Die ateljee kan aaneengeskakel word met ’n gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R295.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en ’n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met ’n yskas, mikrogolf, konveksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ingeboude braaigeriewe en die sitarea lei na 'n stoep. Die houthuis kan aaneengeskakel word met ’n gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R295.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en ’n solder vir kinders. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met ’n yskas, mikrogolf, konveksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Die solder het 2 enkelbeddens. Daar is ingeboude braaigeriewe en die sitarea lei na 'n stoep. Die houthuis kan aaneengeskakel word met ’n gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R295.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer en oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is ’n enkelbed in die sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n oond, stoof en mikrogolf. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi, asook ’n stoep met buitebraaigeriewe. Die houthuis kan aaneengeskakel word met ’n gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R295.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee het ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en addisionele stapelbed in die sitarea. Daar is ’n oopplan-sitarea en -eetarea met ’n etenstafel, sitplek en ’n kombuisie. Die ateljee het ook ’n ingeboude kaggel en braai, ’n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ateljee kan aaneengeskakel word met ’n gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R295.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 3 slaapkamers. Daar is 2 kamers met koninggrootte-beddens en 1 kamer met ’n koningingrootte-bed. Die koninggrootte-beddens kan in 2 enkelbeddens omskep word op versoek. Die eenheid het 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, asook ingeboude braaigeriewe en ’n stoep. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en daar is onbeperkte WiFi. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolf, en die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 8. Die eenheid kan aaneengeskakel word met ’n gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R195.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R295.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom