Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treetops Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Pad, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Treetops Guest House is geleë in Walmer, 'n stil, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied 'n verskeidenheid bekostigbare en ruim verblyf-opsies wat geskik is vir elkeen se behoeftes, hetsy vir oorsese toeriste, gesinne of sakelui. Die gastehuis bied beide B&B en selfsorg-verblyf.

Elke ruim gastekamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Verder is elke kamer toegerus met 'n lessenaar, yskassie, mikrogolf, verwarmer, waaier, eetgerei, breekware, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, koekies, gratis WiFi en 'n groot verskeidenheid DStv-kanale. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel.

Treetops Guest House is lekker sentraal ten opsigte van Gqeberha (Port Elizabeth) se snelweë en die lughawe. 'n Gratis pendeldiens is beskikbaar van die lughawe af indien dit vooraf versoek word. Die gastehuis is ook net 10 minute se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se seekant, die Boardwalk Casino Complex, en talle restaurante en kroeë is maklik bereikbaar van hier af.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Treetops Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 8

Ligging

  • 44 Albert Pad, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Treetops Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Pad, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac5d70ffd55e678699ede3c2785aa007679eb75f49ee46a6aa2f61932fe7acd30fd85cd299ec939118d28bab18ec1f88971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 44 Albert Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978408 25.607495
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem