LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treetops Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Treetops Guesthouse

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Treetops Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Cornel L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel L

Baie gelukkig.

Ons is wonderlik verwelkom. Die atmosfeer was rustig en ons het dadelik tuis gevoel. Geen klagtes. Baie dankie Beth.

Treetops Guesthouse's terugvoer

Dear Cornel,

Thank you for being such lovely guests Cornel, so glad that you enjoyed your stay.

Wishing you all the very best.

Kindest regards,
Beth

Treetops Guesthouse
Roseline R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roseline R
Gesin met klein kinders

Kuier was goed.

Woning in goeie area. Dis veilig. Besighede binne loopafstand. Stil en rustig.

Treetops Guesthouse's terugvoer

Hi there,
Thank you so much for your review.
Hope you and your family are doing well ..and hope to see you all again in the future.
Kind regards.
Beth.

Treetops Guesthouse
Gerda V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Ons kon nie vir beter vra nie. Pragtige woonstel, ruim en goed toegerus! Alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens! Dankie Beth!

Treetops Guesthouse's terugvoer

Dear Gerda,
Thank you as well for being such great guests.
Kindest regards,
Beth

Treetops Guesthouse
Hesté N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hesté N

Teleurgesteld.

Ons het by familie in Roodepoort gekuier en vir daardie doeleinde was die verblyf se ligging goed. Dit was skoon en ons het veilig gevoel. Die eienaar het ons ook later laat uitklok omdat daar niemand anders daardie dag sou inkom nie. Beth, die eienaar, is vriendelik. Die foto's van die Treetops Cottage is egter nie reg nie en stem glad nie ooreen met dié van die eenheid nie. Daar was nie 'n badprop, vollengte spieël of 'n haardroër nie. Die warm water in die stort-oor-bad is gekoppel aan die huis sin en was baie wisselvallig. Die matrasse op die beddens moet eerder vervang word. Die meubels is oud en net die een kamer het kaste. Ek is nogal teleurgesteld aangesien dit veronderstel is om 'n 3 ster-gastehuis te wees.

Nina C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C
Enkelreisiger

Baie veilig, sentraal geleë en gasvrye eienaar.

Ek het my verblyf by Treetops baie geniet. Die kothuis was ruim met baie mooi dekor en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die kothuis was baie skoon en netjies. Enige versoeke was dadelik na omgesien en kommunikasie met die eienaar was gesellig en probleemvry. Die buurtwag het gereeld verby gery en ek het baie veilig gevoel tydens my verblyf. Winkels en hoofweë is naby geleë. Ek kan die verblyf aanbeveel aan enige persoon. Baie dankie Beth, dit was wonderlik om jou te ontmoet en tyd daar te spandeer.

Bela T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bela T
Gesin met klein kinders

Very good.

Thank you for your amazing little guesthouse very comfortable.

Vijaya C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vijaya C
Gesin met tieners

Very dirty, uncomfortable house.

Because we are booking a place in an area that is not familiar to us, we trust the pictures on the website and these were very deceiving. On entering the house, it was very musty and smelt stale. The bathroom was very small, which would not have mattered too much if it was clean, we had to get a bottle of Demostos and clean it before using it. The sheets and bedding was all very dusty, the furniture was dusty, on running your fingers on the dresser it was filthy, wish I had taken a picture. Please, you have a good service, just make sure that the houses you let out are homes away from home. I was attending a function close to Treetops and the state of this house put a damper on a otherwise wonderful weekend.

Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockspur-weg 113, Weltevreden Park, Johannesburg, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEoAItjTVbuLQOhtPkjhxNEYDgWdEKXTqqHYu7oTvQEJqqVpOnP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 113 Cockspur Road Weltevreden Park 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1094154 27.9292789
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!