Treetops Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 12 gaste.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en kaste het. Daar is 3 trappies na die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en daar is 'n TV met DStv. Die kothuis het WiFi.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkel-uittrekbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die woonstel het 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 2 rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die vallei. Daar is gratis WiFi in die woonstel.

Beide eenhede word op 'n Dinsdag en Donderdag gediens. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die eiendom is met 'n outomatiese hek en elektriese omheining beveilig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Treetops Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]