LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treetops Lodge | LekkeSlaap
+41

Treetops Lodge

Gastehuis
Eenheid 2: Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met OpenView, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n plafonwaaier. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Die kamer lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Tariewe is op 'n kamerbasis of 'n selfsorgbasis. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 word gehef. 'n Skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van minder as 2 dae en moet betaal word sodra die bespreking bevestig is. Kinders tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Baba's tot 3 jaar bly gratis (indien hulle hul eie be saambring). Ons het OpenView-DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. Die lodge voorsien handdoeke. Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi as jy die eenheid skoongemaak wil hê tydens jou verblyf en ook skoon linne soek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar is geen terugbetaling indien gaste vroeër vertrek.
Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie.
In die geval van 'n kansellasie, behalwe as die kamer weer uitverhuur kon word, sal jy terugbetaal word (minus 'n kansellasiefooi van R300 en administrasiekostes).
Hierdie bespreking is nie oordraagbaar nie.

Eenheid 3: Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n TV met OpenView, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die eenheid het 'n glas skuifdeur wat na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Tariewe is op 'n kamerbasis of 'n selfsorgbasis. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 word gehef. 'n Skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van minder as 2 dae en moet betaal word sodra die bespreking bevestig is. Kinders tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Baba's tot 3 jaar bly gratis (indien hulle hul eie be saambring). Ons het OpenView-DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. Die lodge voorsien handdoeke. Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi as jy die eenheid skoongemaak wil hê tydens jou verblyf en ook skoon linne soek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar is geen terugbetaling indien gaste vroeër vertrek.
Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie.
In die geval van 'n kansellasie, behalwe as die kamer weer uitverhuur kon word, sal jy terugbetaal word (minus 'n kansellasiefooi van R300 en administrasiekostes).
Hierdie bespreking is nie oordraagbaar nie.

Eenheid 4: Wittebroodeenheid (slaapplek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en sy eie badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Tariewe is op 'n kamerbasis of 'n selfsorgbasis. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 word gehef. 'n Skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van minder as 2 dae en moet betaal word sodra die bespreking bevestig is. Kinders tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Baba's tot 3 jaar bly gratis (indien hulle hul eie be saambring). Ons het OpenView-DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. Die lodge voorsien handdoeke. Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi as jy die eenheid skoongemaak wil hê tydens jou verblyf en ook skoon linne soek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar is geen terugbetaling indien gaste vroeër vertrek.
Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie.
In die geval van 'n kansellasie, behalwe as die kamer weer uitverhuur kon word, sal jy terugbetaal word (minus 'n kansellasiefooi van R300 en administrasiekostes).
Hierdie bespreking is nie oordraagbaar nie.

Eenheid 5: Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met OpenView. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Die kamer lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Tariewe is op 'n kamerbasis of 'n selfsorgbasis. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 word gehef. 'n Skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van minder as 2 dae en moet betaal word sodra die bespreking bevestig is. Kinders tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Baba's tot 3 jaar bly gratis (indien hulle hul eie be saambring). Ons het OpenView-DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. Die lodge voorsien handdoeke. Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi as jy die eenheid skoongemaak wil hê tydens jou verblyf en ook skoon linne soek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar is geen terugbetaling indien gaste vroeër vertrek.
Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie.
In die geval van 'n kansellasie, behalwe as die kamer weer uitverhuur kon word, sal jy terugbetaal word (minus 'n kansellasiefooi van R300 en administrasiekostes).
Hierdie bespreking is nie oordraagbaar nie.

Eenheid 6: Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het houtvloere in die sitarea, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die sitarea, asook 'n TV met OpenView. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die kombuis het 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en 'n yskas. Daar is 'n bad en 'n handstort asook 'n toilet in die badkamer. Die eenheid bied toegang tot 'n houtdek en 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Tariewe is op 'n kamerbasis of 'n selfsorgbasis. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 word gehef. 'n Skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van minder as 2 dae en moet betaal word sodra die bespreking bevestig is. Kinders tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Baba's tot 3 jaar bly gratis (indien hulle hul eie be saambring). Ons het OpenView-DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. Die lodge voorsien handdoeke. Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi as jy die eenheid skoongemaak wil hê tydens jou verblyf en ook skoon linne soek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar is geen terugbetaling indien gaste vroeër vertrek.
Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie.
In die geval van 'n kansellasie, behalwe as die kamer weer uitverhuur kon word, sal jy terugbetaal word (minus 'n kansellasiefooi van R300 en administrasiekostes).
Hierdie bespreking is nie oordraagbaar nie.

Eenheid 1: Slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n private badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf en yskassie toegerus. Daar is 'n TV met OpenView en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Neem asb. kennis dat die eenheid met trappe bereik word en daar is 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Tariewe is op 'n kamerbasis of 'n selfsorgbasis. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 word gehef. 'n Skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van minder as 2 dae en moet betaal word sodra die bespreking bevestig is. Kinders tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Baba's tot 3 jaar bly gratis (indien hulle hul eie be saambring). Ons het OpenView-DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart vir DStv-toegang saam te bring. Die lodge voorsien handdoeke. Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n ekstra skoonmaakfooi as jy die eenheid skoongemaak wil hê tydens jou verblyf en ook skoon linne soek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Daar is geen terugbetaling indien gaste vroeër vertrek.
Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie.
In die geval van 'n kansellasie, behalwe as die kamer weer uitverhuur kon word, sal jy terugbetaal word (minus 'n kansellasiefooi van R300 en administrasiekostes).
Hierdie bespreking is nie oordraagbaar nie.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZjJjNjkyLWZhMjItNGIwZi1iM2EwLWMyNGZkN2MxYTJmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 45 5 1 5 3 Poplar Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.853478974513 30.370135009289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!