LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treetops Lodge | LekkeSlaap
+41

Treetops Lodge

45 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 45 resensies vir Treetops Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Naku M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Naku M
Gesin met tieners

They still need to renovate further and ensure that their showers do not block.

Bedding in some rooms was quite old. The sleeper couches, they need new ones. The drainage system is a no-no. The Wi-Fi was struggling throughout our 7-day stay. So, I would not recommend them to a friend at this point. However, our host, Elzette, was quite nice to us. She did her best to accommodate us!

Thabani S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thabani S
Gesin met tieners

I stayed for ten days.

Well mannered guests. Friendly workers. Safe but a hard to find, especially at night. We had a good stay. Nice beaches. Clean and safe. Nice climate.

Erik L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Net jammer dis 'n bietjie ver van die kus af.

Baie vriendelike gasheer, baie behulpsaam, lieflike ontbyt. Die tuin en area om die huis is baie mooi. Die enigste probleem was die stort. My man is lank en het in die stort gepas nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place. Pity it is a bit far from the coast.

Very friendly host, very helpful, lovely breakfast, the garden around the house is beautiful. Only problem was the shower. My husband is tall and didn't fit in the shower.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Antonie L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gekuier.

Die diens was vriendelik, die kamers skoon. Lieflike ingeruim.

Treetops Lodge's terugvoer

Dear Antonie,

Thank you very much. Hopefully, we will see you again.

Kind regards,
Karen

Treetops Lodge
Rene P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Vriendelik, gesellig en netjies.

Thandeka H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka H
Gesin met tieners

It was good, the location is great and very clean.

Treetops is a place to be!

Aart D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Zeker een plaats om te zien en om rond te rijden, een mooi en schoon B&B, gezellig en genoeg om je te kunnen vermaken.

Momi K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Momi K
Gesin met klein kinders

Wonderfully peaceful place.

Lovely place, truly living up to its name. Felt like we were in the middle of a rain forest. Karen is wonderful and a great host. She is very good with kids, our daughter loved her.

Elna S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige woning met vriendelike diens.

Uitstekend, vriendelik, rustig.

Treetops Lodge's terugvoer

Dear Elna,

I am glad to see you enjoyed your stay, hope to see you again.

Kind regards,
Karen

Treetops Lodge
Sandra T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was 'n plek met 'n lekker, rustige atmosfeer. Dis naby alles. Ons sal definitief weer daar gaan oornag. Die eienaars is gasvry en die werkers ook. Dankie vir als.

Treetops Lodge's terugvoer

Many thanks for your comments, it is much appreciated. See you again, I hope.
Kind regards,
Karen

Treetops Lodge
Gerhard M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer in 'n prag tuin, laat jou dadelik tuis voel.

Voorwaar 'n lekker plek om te bly. Is sentraal geleë, baie rustige atmosfeer met 'n pragtige tuin. Die diens was uitstekend! Baie dankie aan Karen en Kevin vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid, ons het lekker by julle gekuier. Sal weer kom kuier. Dis 'n baie veilige plek met afstandbeheerde hekke met hoë heinings, so jou voertuig slaap ook veilig. Sal Treetops Lodge enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Deon K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon K
Enkelreisiger

Dit was lekker.

Was net jammer geen lugversorging of DStv.

Silindile G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Silindile G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Treetops is the best lodge ever.

Keep it up doing good service.

Treetops Lodge's terugvoer

Many thanks.
Karen

Treetops Lodge
Riana N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana N
Gesin met tieners

Veilig en rustige atmosfeer.

Lekker gerieflik met alles wat nodig is om te kan vakansie hou. Al wat sleg was, toe ons daar aankom, is gese dat daar geen DStv is nie. Jy moes jou eie dekodeerder saamgebring het. Ek het dit nie vooraf geweet nie, en het met die eienaar seker twee keer gepraat oor vrieskas-geriewe en dit is nooit genoem nie. Sal dit pertinent vooraf wil weet. Verder, heerlik gekuier.

Princess Bhengu M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Princess Bhengu M
Saam met vriende

It was our second time to book at Treetops! Thanks to TravelGround!

We will always book there! Owners are very friendly, lovely, makes you feel at home, even the cleaning ladies that work there, they so sweet! I wish all the owners of lodges are like them! Shops are near the place, you can walk for shopping! I wish them (owner) the best!

Treetops Lodge's terugvoer

Thank you so much.
Karen

Treetops Lodge
Joey V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Theresa T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa T
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vanaf ons aankoms totdat ons moes ry was dit heerlik gewees, vriendelikheid, behulpsaamheid kan nie in woorde beskryf word nie, dit was heerlik gewees en ons sal beslis weer van hulle verblyf gebruik.

Ria B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B

Lekker gebly maar ek sal nie Margate huidiglik aanbeveel nie.

Die verblyf was lekker en die kos was voortreflik. Die diens is puik en Karin is 'n wonderlike gasvrou. Hul ligging is nie te sleg nie maar ons het nie vreeslik veilig gevoel in die omgewing nie. Hul skoonmakers is die beste en hierdie is een van die bitter min plekke waar jou goed veilig is.

Michelle C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C
Saam met vriende

Die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

Yvonne F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en mense daar was fantasties.

Dit was 'n heerlike ervaring. Ek en my man het dit vreeslik geniet. Die verblyf vas uitstekend en die mense was baie gaaf.

Anele K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anele K
Gesin met klein kinders

Disappointing.

Our stay at Treetops was very disappointing. The "chalet" we were allocated was very small for a family of four. The bed in the main bedroom could barely fit, there was a lot of dust under the bed to show that the room wasn't being cleaned properly and the linen was stained. The shower in the bathroom didn't work and the wooden floorboards were black and rotten. We asked to be moved to a bigger place and were advised that there were no available rooms. The chalet was old, the furniture was old, uncomfortable and the sleeper couch was not big enough for two people to sleep on. The differences in the room we stayed at in comparison to the catered rooms was shocking. The catered rooms were modern looking and had comfortable furnishings.

Treetops Lodge's terugvoer

I can assure you the rooms are cleaned every day especially when a guest has left. Yes, our units are getting old and we are on the coast where it is difficult to keep wood shining. The double sleeper couch has been used for 2 adults many times before with no complaints. I checked the shower and found that it was working and had guests in just after them with no problems.

I am sorry this is how they feel but I can assure you we do our best for everyone.
Regards

Treetops Lodge

Treetops Lodge
Madeleine J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J
Gesin met tieners

Daar is alles wat jy nodig het vir 'n kort breek.

Die kamers is klein maar alles in wat jy nodig het. Die beddens slaap baie lekker. Die kombuisie klein maar weereens het alles wat jy nodig het in. Die bestuurderes is baie vriendelike en hulpvaardige dame en ek was baie beïndruk met haar.

Shandy S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent customer service by Karen.

Karen is very accommodating and an excellent host. Treetops is well kept and comfortable.

Andre T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met vriende

Baie lekker plek. Stapafstand na "bike week". Baie dankie.

Baie goeie ervaring vanaf ons daar aangekom het. Baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie.

Ram K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ram K
Gesin met klein kinders

It is mediocre. I have stayed in many B&B and self-catering places on the South Coast but this on is will be my last choice.

We were eager to jump into the pool, which was well advertised in their advert. It was full of grime and the krauly was not working so we aborted.

Treetops Lodge's terugvoer

Hi,
There had been a storm the night before and lots of leaves were in the pool. The Kreepy is on a timer and is working.
Sorry if it messed up your stay.
Regards
Karen

Treetops Lodge
Neville M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neville M

Enjoyable.

One problem was that the bar fridge in the unit did not work and no replacement was available. Not great when the weather is so hot.

Hannetjie D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Vriendelike ontvangs met aankoms. Mooi tuin wat jou uitnooi vir 'n piekniek onder die bome. Kamers goed ingerig, skoon en netjies. Goed geleë en veilig.

Hannes L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gebly! Uitstekende diens.

Dis 'n pragtige goed georganiseerde gastehuis met vriendelike, puik diens! Ons sal beslis weer gaan!

Vernon V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon V
Gesin met tieners

Very kind and helpful.

The stay was very good. We enjoyed staying in the lodge.

Gert J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Gesin met klein kinders

Goeie en vriendelike diens. Baie lekker om daar te kon bly.

Ek sal die plek aanbeveel vir ander mense.

Lechelle W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lechelle W
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en rustig.

Ek sal vir enige iemand die plek aanbeveel. Goeie waarde vir geld en baie gerieflik. Ek sal weer daar gaan bly.

Hercules V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hercules V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan basiese verwagtinge vir die tarief gevra.

Standaard gastehuis verblyf sonder enige probleme.

Carla D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carla D
Gesin met tieners

Shocked to say the least. I sought alternative accommodation and forfeited my deposit.

On arrival I was asked if I had brought towels - never in all my years of business travels or holidays have I ever been advised to bring towels, even for 'self catering'. Nowhere on the booking notification or advert did it state one needed to supply one's own towels for the self catering units. Didn't even think twice about looking for alternative accommodation. Guest house off the beaten track, no lighting from the road, poor signage to find your way and parking a squeeze. More worried about finding my way back after dark. Never again.

George C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Waarde vir geld. Jy kan daar ontspan. Die tuin-uitleg is asemrowend.

Marlene D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Gesin met tieners

I really enjoy the stay at Treetops Lodge, everything was just perfect

Wonderful, from the staff to the location of Treetops Lodge. Friendly assistance from the start to the end. I am glad that I have found this accommodation jewel.

Rudy B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy B
Gesin met klein kinders

What a great experience. We love our stay at the Treetops Lodge

We will stay here again. Friendly staff and clean accommodation. Good location and definite value for money.

Lisa M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa M
Gesin met klein kinders

A nice stay.

Overall a really nice stay.

Kay R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kay R
Saam met vriende

Had a pleasant stay.

Had a pleasant stay. Would have preferred a better stove and would have preferred that it was situated slightly lower, so that we could reach the plates.

Thabile D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great holiday

We enjoyed our stay at Treetops Lodge. What we liked the most was the cleanliness of units.

Arelize J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arelize J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en aanvaarbaar!

Sien die sterre hieronder.

Andre D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie gemaklik skoon en lekker!

Ek het regtig baie lekker gebly en goed uitgerus. Die ontbyt was uitstekend en die mense baie vriendelik. Ek sal definitief weer daar bly as ek weer deurgaan Margate toe.

Riaan D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met klein kinders

Pragtig, beeldskoon en veilig ... kon nie vir beter gevra het nie!

Sal Treetops Lodge beslis aanbeveel!

Sandiswa N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandiswa N
Gesin met klein kinders

We enjoyed a lovely stay

Beautiful area, close to everything.

Michelle F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle F
Gesin met klein kinders

Clean

Good location.

Soren B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soren B

Nice place

A good lodge in Margate.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZjJjNjkyLWZhMjItNGIwZi1iM2EwLWMyNGZkN2MxYTJmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 3 Poplar Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.853478974513 30.370135009289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!