10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 21 Mrt 2020 tot 31 Mrt 2020.
Margate Akkommodasie by Treetops Lodge | LekkeSlaap
+26
+26

Treetops Lodge

44 resensies
Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Treetops Lodge bied gerieflike kamers wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied in Margate.

Gaste kan kies tussen kamers met 'n uitsig oor die luukse tuin of oor die swembad. Die kamers is op die grondverdieping of eerste verdieping en het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Sommige kamers het slaapbanke of enkelbeddens.

Al die kamers het 'n TV met plaaslike kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n plafonwaaier. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die lodge bied ook 3 selfsorgkamers, Starling, Fly Catcher en Sunbird. Die kamers is elk met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf en 'n yskas toegerus.

Die lieflike tuin is 'n tuiste vir vlinders en daar is ook 'n swembad. Slegs 1 parkeerplek per bespreking is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Treetops Lodge is 950 m van die strand en 1,5 km van die winkels en restaurante in die area. Margate en die omliggende area bied verskeie doendinge, soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsroetes, voëlkyk by die Margate Voëlpark en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 44 resensies vir Treetops Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Poplar-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Treetops Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZjJjNjkyLWZhMjItNGIwZi1iM2EwLWMyNGZkN2MxYTJmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 3 Poplar Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.853478974513 30.370135009289
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za