Treetops Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Treetops Retreat is in 'n stil straat in Hyde Park en bied gerieflike kamers met slaapplek vir 2 gaste.

Die kamers is op die tweede verdieping, elk met ekstra lang beddens, wit katoen-linne, handdoeke en privaat badkamers. Gaste het toegang tot vinnige WiFi.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamer, gesellige sitkamer. Die leefarea lei na 'n onderdak patio met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en swembad.

Treetops Retreat het 24 uur-toegangsbeheer en -sekuriteit. Parkeerplek is beskikbaar. Let asb. op dat dele van die huis via trappe bereik word en moontlik nie vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Treetops Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za