Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treks, Trips & Trails

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Treks, Trips & Trails
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Chris en Magda is so vriendelik en het ons so welkom laat voel. Die plekkie is skoon netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V
Gesin met klein kinders

Great venue, amazing hosts and great views.

The hosts were so welcoming, we felt right at home. We took our 4-year-old with and he loved the venue, especially the dam and the deck overlooking the dam. It had everything we needed, honestly, there is nothing I can fault. It was a lovely 5-day stay and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Saam met vriende

Short stay with friends to relax and enjoy the scenery and wildlife.

This was a short stay with friends for 2 nights as part of a short stopover while on our way north from Durban. The host was very helpful, friendly and welcoming, showing us around the facilities and how to get the most out of our stay. Some very nice hikes and walks straight from the house, and other things to see were just a short car drive away. A tree house that has great character and spectacular views right on your balcony (or from your shower!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonto N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonto N
Saam met vriende

We really enjoyed.

I will definitely recommend the place to other people. I loved the tree house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda Z
Saam met vriende

Stunning location.

Comfortable and clean. Well equipped kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephne B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig van die stoep.

Baie vriendelike ontvangs en baie mooi huisie en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaurina G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaurina G
Gesin met tieners

Fantasties.

Vriendelike ontvangs, arriveer as vreemdelinge, vertrek as vriende - Sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi en baie lekker. Vriendelik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur.

Pragtige plek met baie mooi uitsig oor die Bell Parkdam. Aangename en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mei M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mei M
Saam met vriende

Everything was on point.

We really enjoyed ourselves in Treks, Trips & Trails. The warm welcome from the owner and staff. We will come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Sal beslis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maliska S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Wegbreek-oase - beslis aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was ons tweede keer daar en sal definitief terugkom vir 'n derde keer. Sal dit baie graag volgende keer oor die winter wil ervaar. Dit is absoluut 'n rusplek. Die uitsig is beter as ander luukse 5-ster-lodges. Kan nie wag tot volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonny N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonny N
Saam met vriende

Very lovely place.

We were so happy and complete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V
Saam met vriende

Fabulous! Romantic hide-away with a stunning view!

Treks, Trips & Trails was die perfekte plek om ons vakansie van 26 dae, 2600 km en 9 verskillende verblyfopsies op 'n hoogtepunt af te sluit! Wat 'n fantastiese plek, hoog tussen die bome met 'n asemrowende uitsig oor die groen gras wat afrol tot in die dam. Ek kon nie genoeg kry van die verrassing wat om elke hoekie gewag het in die "boomhuis" nie. Die fynste detail van uitsigte is haarfyn beplan en gee aan die plek sy uniekheid. Daar skiet niks tekort in hierdie plekkie nie en die eienares het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Daar was ekstras soos koffie, suiker, melk in die yskas en muskietspuitgoed beskikbaar wat jou tuis laat voel. Home away from home. Ons gaan verseker weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is 'n juweel.

Elke sent die moeite werd. Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit daar is nie en die hele konsep van die boomhuis is amazing. Die hondjies is ook baie oulik en vriendelik. Mens kan ordentlik daar rus en recharge. Ons gaan definitief binnekort terug wees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ann S
Gesin met tieners

Lekker ruim huis met pragtige uitsig, maar moet skoner gehou word!

Ons lekker gebly vir 6 dae, mens moet uitry vanaf die plaas om die berge te ervaar, soos stap roetes an besienswaardige plekke. Die Falkon Ridge is fantasties en moet definitief besoek word. Baie opvoedkundig gewees en 'n ware ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treks, Trips & Trails se terugvoer

Hi Ann,
Thank you for taking the time to write a review. I would be grateful if you would let us know where we failed in the cleanliness issue as this really has to be seen to.

Magda

Treks, Trips & Trails
Kobie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie P
Gesin met tieners

Wonderlike en rustige verblyf. Die Boomhuis is vreeslik oulik uitgelê en dit is skoon met alles wat jy benodig.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer gaan en veral die Boomhuis was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise G
Gesin met tieners

Pragtige houthuis met uitstekende geriewe en panorama uitsig op bergpieke.

Die unieke hout boomhuis is baie goed toegerus en gerieflik naby baie winkeltjies, eetplekke en toeriste aktiwiteite. Dis lastig met ongure weer, want die tweede slaap-area en badkamer is nie direk of onderdak bereikbaar vanaf hoofleefareas van die huis nie. Nie geskik vir gesinne met kinders onder 12 jaar nie. Pragtige bome reg rondom huis en sigbaar by elke venster. Eienaars baie behulpsaam en uitstekende kennis van omgewing. Houtdek met braai-area wat uitsig bied op lieflike vallei en bergpieke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis in baie lekker area met baie om te sien en te doen.

Die huis was baie lekker en goed toegerus. Die plaas is baie mooi en die uitsig oor die dam en berge pragtig! Dit was egter net reg langsaan die eienaar en ander gastehuise en dit was nie so geadverteer nie. Die eienaar het ook honde wat redelik lastig was wat ek nie aan gedink het aan die begin nie. Hul was die heeltyd in en uit die huis uit en het kos gebedel en wou nooit na hul eie huis gaan nie. Hulle het gate in die mat gekou in die leefkamer en oral in die huis rondbeweeg. Dit was ongelooflik lekker om elke dag 'n skoonmaker te hê wat mooi kon opwas en netjies maak. Sal 'n lig by die braai aangebring het as ek die eienaar was en dalk elke dag hout voorsien het, maar daar is nie regtig iets waaroor gekla kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treks, Trips & Trails se terugvoer

Dankie Lizelle dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit help altyd baie om relevante advies van gaste te kry. Ons sal defnitief 'n lig by die braaiplek laat insit.

Jammer dat die honde gepla het maar ons is net jammer dat dit nie onder ons aandag gebring is sodat ons daarvan bewus was terwyl julle hier was nie. Gewoonweg word die honde nie in die kothuis toegelaat nie.

'n Bietjie verbaas dat julle nie bewus was van die feit dat die huis naby aan die hoofwoning is nie aangesien die beskrywing wel aandui dat Bergvlei 'n tuin kothuis binne bereik van die hoofwoning is.

Groete
Magda

Treks, Trips & Trails
Alan C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C
Gesin met tieners

Great for families or couples

A really great place to stay as a family or couple. Very quiet and near to all attractions. Great owners who pamper you and cater to all your needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great welcome, and the tree house was absolutely lovely

A great welcome! The tree house was absolutely lovely, well equipped, and sported breathtaking views! A great place for those seeking a romantic getaway, or much needed piece and quiet, although neighbours had small barking dogs running rampant which disrupted the silence severely on the last day, and chased away any wildlife or bird attempting to come close, which was unfortunate. It should perhaps be considered that they disallow pets. The fireplace really warmed up the chilly nights. Some upgrades are however needed, regarding the comfort of the bed and seating in the lounge area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Javier R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Javier R
Gesin met klein kinders

Hemos disfrutado el alojamiento. Bonito paisaje, casa con personalidad, y amabilidad de Chris.

Es una casa con personalidad, donde sobresale el paisaje y la tranquilidad, al estar un poco alejado de la carretera principal R600. Ideal para convivir familias, y con varios niños que puedan interactuar entre ellos. Al llegar, Chris nos ayudó con posibles visitas, horarios, y recomendaciones, y fue un exito. Desayunar en la terraza fue ideal para empezar bien los días. Todas las instalaciones funcionaban con normalidad. La cocina completa para organizar cenas. La casa limpia y divertida para niños en la parte de arriba. Recomendable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, mooi uitsig en gawe eienaars. Reeds ons 2de keer daar !

Dis reeds die 2e jaar wat ons daar in die winter tuisgaan. Baie rustig, gerieflik en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy G
Saam met vriende

Awesome place, wonderful experience

We thoroughly enjoyed our stay, best place to unwind and absorb the beautiful environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stan K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan K
Gesin met tieners

'n Asemrowende plek en fantastiese mense! Baie dankie, LekkeSlaap!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful

Very beautiful and a very nice place. Perfect for romantic getaway. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynthea A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynthea A
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation at an affordable price! What a view!

We thoroughly enjoyed our stay at Bergview Cottage. Everything was clean and neat and the cottage adequately equipped. Chris and Magda went out of their way to accommodate us, including putting an extra bed upstairs! The farm is a little off the beaten track, but close enough to activities offered in the area. We had a lovely, relaxing stay and we hope to be able to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Susan O
Saam met vriende

Natuurskoon asemrowend.

Verblyf teleurstellend. Benodig opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lars H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lars H
Saam met vriende

Fantastic

A lovely place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker gebly in 'n pragtige huisie met 'n wonderlike uitsig! Baie gawe eienaar!

Ons het Treks, Trips & Trails baie geniet - dit was heerlik stil en daar was die mooiste uitsig. Ek sal dit definitief aanbeveel asook weer daar bly. Ons kinders het die swembad baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet U - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet U

Ons het dit baie geniet en was baie beïndruk met ons verblyf!

Ons sal weer Treks, Trips & Trails besoek. Die mense is baie vriendelik en die huisies is regtig baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 17, Bergvlei Plaas, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88AHioZYAz8wUHSLEYcB8xsS0LsStSl3zFrmgrxUZWN9BMCsoI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Plot 17, Bergvlei Farm Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.959487900829 29.444485902786