Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trendy Get-Away on the Canals

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dry Mill T12, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 185 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Trendy Get-Away on the Canals is 'n selfsorg-vakansie-eenheid op die wêreldbekende Thesen Islands Blue Flag Estate in die Thesen Eiland-marina met privaat strande, kanale met Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlkykskuiling, tennisbane, 'n setperk en 'n speelarea vir kinders.

Dié eenheid het 2 ruim slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Albei kamers lei na sy eie balkon of stoep met 'n uitsig oor die kanale.

Die boonste verdieping is oopplan en het 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n leef- en eetarea. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi word voorsien.

Daar is groot stapeldeure wat na 'n groot balkon lei en die balkon het stoepmeubels en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die kanaal het. Thesen Eiland bied 24 uur-sekuriteit, 'n tennisbaan, muurbalbaan en 'n speelpark vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Trendy Get-Away on the Canals sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Trendy Get-Away on the Canals
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Dry Mill T12, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trendy Get-Away on the Canals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 185
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 185
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dry Mill T12, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA105a0db28bbbf6f6b6063866687402143a6b86730cd7d15ac8beb9a065a11eaea5ee221df4b3e2d9cd931d777e578fdf7bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 185 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 T12 The Dry Mill Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046211 23.048038