LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treur River Lodge | LekkeSlaap
+54

Treur River Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Treur River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fredirich B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredirich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Alles wat ons verwag het.

Aangenaam net die krag wat in die nag uitsny, dan beweeg jy moeilik in die donker.

Ferdie P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en baie mooi langs die rivier.

Ons hou van die eco konsep. Dis naby al die mooi plekke en staproetes. Melody en haar span gee uitstekende vriendelike diens.

Elize P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Gesin met tieners

Very peaceful and private.

Peace and tranquillity. Perfect for couples!

Kenau B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenau B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer, met pragtige ingerigte wooneenhede.

Treur River Lodge is die ideale oornagverblyf. Die wooneenhede is netjies en pragtig versier en laat jou dadelik tuis voel. Dit is naby aan die pad geleë, maar dit voel of jy diep in die bos is met 'n uitsig oor die Treurrivier vanaf jou stoep. Die restaurant, met 'n gesellige atmosfeer, bedien heerlike bekostigbare etes. Die eienaar en gasvrou van Treur River Lodge stap die ekstra myl vir haar gaste. Baie dankie Melody, dat jy ons soos deel van jou Treur River Lodge-familie laat voel het.

Donne R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste mense ooit.

Wat 'n lekker naweek weg, die huisies is baie skoon en voorsien als wat jy sal nodig hê vir 'n lekker braai elke aand, hul is gerieflik geplaas naby die restaurant en het 'n beautiful uitsig van die rivier. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik vriendelik en het omgesien na als wat ons nodig gehad het. Vir beter sou ek nie kon vra nie.

Treur River Lodge's terugvoer

Vreeslik baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Jy moet my asb. SMS op my nommer. julle het iets in die kamer vergeet.

Lekker dag verder, Donne.

Treur River Lodge
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 470, Plaas Uitspanning, Bourkes Luck Moremela, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsTRgxchuVGyQF5ije4B8dyoSW1s3oq0j80JC8XcPliBAKqy2me?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Stand 470 Plaas Uitspanning, Bourkes Luck Moremela 1270 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -24.701430575354 30.812777938245
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!