Trevi 16

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Trevi 16 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks in Shelly Beach in Kwazulu-Natal. Ons is naby verskeie besienswaardighede, soos Pure Venom Reptielpark, South Coast Mall, African Dive Adventures, Wild Coast Sun, en verskeie strande.

Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n bad. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer deel 'n balkon. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, koffiemasjien, yskas, broodrooster, stoof en oond. Die eenheid beskik ook oor 'n gasbraai, patio met 'n sitarea, TV met DStv, skottelgoedwasser en veilige parkeerplek binne die kompleks.

Shelly Beach bied verskeie doendinge soos swem, snorkel, bootvaarte, duik, branderplankry, visvang, abseil en voëlkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Trevi 16 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Trevi 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za