Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treyntjes Rivier Cottages

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 24 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus. 5 gaste kan in Kothuis 1 slaap en 2 in Kothuis 2.

Kothuis 1 beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV en WiFi is beskikbaar. In die tuin is daar 'n buitebraai-area en 'n privaat hout-warmbad waarin gaste kan ontspan.

Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n binnebraai-area beskikbaar.

Parkeerplek is langs die gastehuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 72 resensies vir Treyntjes Rivier Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Jaar gelys 5

Ligging

  • Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Treyntjes Rivier Plaas, Vanaf die R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem