LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kunguru Lodge-Tri Active | LekkeSlaap
+44

Kunguru Lodge-Tri Active

Lodge

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 32 resensies vir Kunguru Lodge-Tri Active
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.2/5
Petronella W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Petronella W
Gesin met klein kinders

Lovely experience in the family tents. Staff very friendly.

The food at the restaurant is really not very good quality and it is quite pricey for what you get. It would be great if you could have a small braai and fridge at the tents or even at swimming pool to cook your own food if you are coming for a social visit and not for a conference. Great location for concerts at Paul Cluver theater.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Thank you very much for your review. Unfortunately, we do not advertise ourselves as a self-catering venue as we are in a high fire risk area, hence open fires are a bad idea. We have a menu from R55 upwards to a maximum of R150 in order to cater for all tastes and budgets.

Kunguru Lodge-Tri Active
Ian B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Gesin met klein kinders

Nice, tranquil place.

Nice little place, great value for money as a two-day stop over. It would have been nice to have a braai facility where I can enjoy braaing for myself and my family.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Hi Ian,
It was lovely hosting you and thank you for the review. We do take all suggestions on board. Our only concern about installing braai facilities is that we are in a high fire risk area, so we are hesitant (and building a self-catering kitchen).

Kunguru Lodge-Tri Active
Anna H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna H
Saam met vriende

Dit was rustig en stil, kos was baie lekker.

Wonderlike plek, mense baie vriendelik en gasvry.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Baie dankie. Altyd lekker om 'n goeie resensie te kry!

Kunguru Lodge-Tri Active
Amy W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and unique stay.

Our stay at Kunguru Lodge Tri-Active was definitely unique and something different. We really enjoyed staying in the converted boat.

Elize F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van die stad af. Rustige omgewing, pragtige landskap.

Baie mooi plekkies en baie netjies. Diens is goed en personeel is vriendelik.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Baie dankie! Dis heerlik om goeie resensies te kry!

Kunguru Lodge-Tri Active
Martha A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were looking for an alternative to our normal weekend away and Kunguru Lodge did not disappoint.

The lodge was easy to find. It is central to lots of activities like going to the Elgin Market and wine tasting at various farms. The breakfast at the lodge was lovely. The privacy was what I loved the most.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Hi there,
Thank you so much for the lovely review, it was a pleasure hosting you.
Kind regards,
The staff at Kunguru Lodge

Kunguru Lodge-Tri Active
Braham O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braham O
Besigheidsreis

As sakereisiger is dit iets anders as die gewone hotelkamers.

Met aankoms goed ontvang - selfs ys en wynglase vir ons aangebied vir eie gebruik. Netjiese eenhede met alles wat jy benodig. Rustige atmosfeer weg van gewone daaglikse lawaai.

Trudie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Trudie S
Gesin met klein kinders

Geen kliëntediens nie.

Tent was vuil en vol stof. “Seil” wat badkamer skei van res van tent was stukkend. By eetsaal/onthaal was daar nie 'n mens te sien nie - geen diens. Niemand kom vra jy moet rondloop en iemand soek om te vra kan ons drankies bestel of kos. Met aankoms glad nie ingewag en oor enige iets ingelig nie. Swakste verbkyf waar ek nog was.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Geagte Trudie,
Dankie vir jou kommentaar. Ek is baie bekommerd oor jou hersiening en moet beslis op die rekord plaas dat daar 27 boodskappe was tussen u en ons personeel in verband met u verblyf by ons. Ek is dus nie seker hoe u kan verklaar dat u nie op hoogte was van enigiets nie? Ons was op alle maniere akkommoderend, met talle veranderinge aan u bespreking. Die kamers word daagliks skoongemaak en ons het 'n volledige instandhoudingspan op die terrein sodat gereelde herstelwerk plaasvind as daar enige skade is. Ek het die tent persoonlik gekontrolleer en waarna u verwys as gebreek, is beslis nie gebreek nie - dit is waar twee afdelings saamwerk met klittenband en miskien het een van die klittenbandstroke net losgekom. Dit sou normale praktyk wees om enige problem aan ons diensbestuurder te rapporteer en ons sou onmiddelik na die probleem omsien. Ons diens personeel verwelkom altyd gaste met 'n volledige oriëntasie en inligting oor die lodge so dit verras my dat u anders aandui, aangesien ons vir 6 jaar toekennings vir diensuitnemendheid gewen het, is ek teleurgesteld om te weet dat u nie u verblyf by ons geniet het nie.

Kunguru Lodge-Tri Active
Candice W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Candice W
Gesin met klein kinders

The staff were accommodating and very friendly and we loved the overall tent experience.

The tent was neat and tidy and we had the luxury of electricity for the cold Winter nights.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Thank you so much. We love getting positive feedback, and we hope we see you again.

Natasha

Kunguru Lodge-Tri Active
Stan B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stan B
Saam met vriende

Disappointed.

We stayed over on Saturday evening while visiting the wine festival. There are some things that did not meet my expectations. Firstly the lights were not functioning, as well as the zips on the bathroom door. The windows from the bathroom could not be covered so the tent was extremely cold. No heaters provided, but we noticed the next morning that the wooded chalets had heaters. Again, extremely cold. Being a camp site, we expected outdoor fires and brought along a pack of sausage and was very disappointing that we were informed that you are strictly not self-catering. A fire outside would have been nice. Our kettle in our tent was also not functioning. Tent 15. Our highlight was the geyser breaking and no hot water to shower or wash. The staff where very helpful and apologetic but that does not excuse all the problems. For R1100 a night we did come with more expectation. Regrettably we won't make use of the accommodation again.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Dear Stan,

We are disappointed that you did not enjoy your stay with us. We would like to point out that nowhere on our website or in any of our correspondence do we advertise that we are self-catering. I have reason to believe this was an expectation from your side that you did not check up on before booking. We, in fact, have specific reference on our website that we are strictly non-self catering.

All the rooms have electric blankets on the beds, as well as a duvet and additional blankets, so through the worst winters, we have found that these are quite sufficient for warmth. None of the rooms come standard with heaters but they are available on request.

It is very unfortunate that the lights had tripped and Murphy's law dictated that your water pipe would burst at the same time. This is something that is out of our control, but it was attended to right away, and on engaging with our manager on duty, you did advise that you were understanding of the situation and would wait for the geyser to warm up.

We sincerely apologise for this experience but can assure you that this is not the norm.

Kunguru Lodge-Tri Active
Ferdi H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, vriendelike personeel, en skoon en netjies.

Heerlik gebly, alles wat jy nodig het met 'n lekker knus kuierplek en heerlike kos uit die restaurant.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor. Ons hoop ons sien julle weer.

Kunguru Lodge-Tri Active
Anneke L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en sal dit defnitief aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Mense was baie vriendelik en die kos was heerlik, sal dit definitief aanbeveel vir mense en veral vir spanbou!

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Kunguru Lodge-Tri Active
Barnard B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Barnard B
Gesin met tieners

Baie lekker en ontspanne.

Skoon en netjies. Naby N2 vir oorslaap. Personeel uitstekend - goed gebalanseerde spyskaart vir aandete. Ontbyt was ingesluit by tarief.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Dis altyd heerlik om positiewe resensies te kry! Ons sou u gerus weer wou verwelkom in die toekoms :)

Kunguru Lodge-Tri Active
Jacques P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Crummy, maar wel skoon.

Stort van huisie nr 9 geblok, water loop nie uit nie. Hut is onuithoudbaar warm. Geen waaier, selfs aangevra by Brian by ontvangs. Kort beslis lugversorging. Nie my tipe verblyf vir 'n naweek wegbreek nie.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Ons bedank u vir u resensie. Soos per die resensie, ook op ‘n ander webwerf gemeld, is ons diep teleurgesteld dat u nie u verblyf by ons geniet het nie. Ons is 3 ster gegradeer en het in die verlede ‘n hele paar toekennings gekry vir ons uitmuntende diens en standaarde. Ons adverteer geensins dat ons lugversorging in die kamers het nie. Ons mark is oor die algemeen mense wat gemaklike verblyf naby die natuur waardeer en ons voel dat lugversorging nie sou inpas in die genre nie. Dis altyd goed om te ontlaai van massas elektronika!
Ons hou ‘n record van alle items aangevra by Ontvangs en die naweek van u verblyf, het ons 1 aanvraag vir ‘n waaier gehad, vir No 20, wat ons met liefde besorg het aan die gas.
Ons het ‘n ekologies vriendelike sisteem in plek in die storte , waar deur ons grys water herwin word na die tuin en daar is gevalle waar boomwortels groei na die bron van die water. Ons onderhoudsdepartement is in kennis gestel en het ten volle ondersoek ingestel na u resensie. Dit sou raadsaam wees om in die toekoms, wanneer u bespreek by ‘n oord, dat u ten volle kennis neem van die dienste beskikbaar in die kamers ten beste teleurstelling te voorkom. Ons wens u en u gesin ‘n Geseende Kersfees toe en ‘n voorspoedige 2017.

Kunguru Lodge-Tri Active
Charlee S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlee S
Saam met vriende

Heerlik onder die bome! Wil op die stoep bly sit met 'n boek!

Swembad baie klein. Spieël in badkamer te laag vir make-up opsit of vir baard skeer. Verder wonderlik! Ontbyt baie lekker. Heerlik rustig onder die bome. Ons was gelukkig weg van die ander groep jongmense wat 'n team building gedoen het.

Maretha P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha P

Informele gevoel. Bekostigbaar. Netjies en skoon. Ons was lekker bederf.

Ons moes soek vir ontvangstoonbank (enigste probleem). Tent-huisie was netjies en skoon. Ekstra komberse beskikbaar. Linne sag en "cozy". Beddens gerieflik. Handdoeke daagliks geruil. Lekker Engelse ontbyt. Ons was uitgevra oor planne vir die 2de aand. Ons sou laat inkom na 'n funksie. Toe ons ± 23:00 koud en moeg terugkeer was die elektriese komberse vir ons aangeskakel! Dit was die heerlikste bederf om met ons koue, moeë lywe in die warm bed te klim. 10/10 daarvoor!

Liesl J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plekkie is enige natuurliefhebber se droom!

Gaan stap en pak jou kamera in. Maak maar reg om elke 5 minute te stop om fotos te neem. Pragtige voëls. Fantastiese uitsig.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Dit is heerlik om so 'n resensie te lees van 'n gas! Ek hoop om julle weer te sien! Baie dankie!

Kunguru Lodge-Tri Active
Tia S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tia S
Enkelreisiger

Rustig.

Aangesien ek vrou-alleen gereis het vir 'n kursus in Kaapstad en klaarblyklik op 'n baie stil naweek hier was, was dit nogal vir my erg om totaal die enigste gas hier was. A.g.v. my kursus kon ek nie werklik iets verken hier nie. Maar die ontvangs en bekommernis oor my ryery en etery, asook die netheid, was verfrissend.

Ione D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ione D
Saam met vriende

Baie maklik en gerieflik. Ontbyt wat ingesluit was, was 'n aangename verassing!

Het goed gewerk vir 'n in-en-uit-verblyf-opsie vir 'n troue in die omgewing.

Karen E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf en vriendelike personeel. Baie gerieflik indien jy 'n konsert bywoon by Paul Cluver.

Die enigste punt wat ek die geriewe op kan kritiseer, is die badkamers is nie baie privaat van die res van die tent of huisie nie. Die res van die ondervinding was foutloos.

Lawrence F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lawrence F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters duur vir wat mens kry.

Die personeel was baie vriendelik en die diens was goed maar die kamer/tente is verskriklik basies vir R950 'n aand. Ek verstaan dat dit 'n avontuur-tema het en dus nie ingerig is vir luuksheid nie, maar mens moet dan daarvolgens hef.

Elbie H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Die personeel is 'n groot aanwins. Baie professioneel, vriendelik en behulpsaam. Die aandete was uit die boonste rakke. Dit is die ideale plek vir spanbou en funksies. Parkeerplek is problematies aangesien ons nie ons motor kon parkeer by ons blyplek nie.

Ellen L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ellen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie soos die foto's nie.

Die netheid van die tente was glad nie van die gehalte soos deur die fotos op die webblad weergegee is nie. Ons was na 'n troue en het in stikdonker teruggekom. Daar was geen ligte om ons die pad na ons tent te wys nie en ons moes in donker rond sukkel om by die tent te kom. In die badkamer was vele spinnerakke en ons het besluit om liefs nie daar te stort nie. Ons was 3 persone wat die tent gedeel het en daar was net 2 handdoeke. Die beddegoed was glad nie gestryk nie en het onnet voorgekom. Ons moes al ons besittings saamneem na die troue aangesien daar geen manier was waarop ons dit in die tent kon los nie, want daar was nie 'n manier om die tent te sluit of om dit enigsins veilig te maak nie.

Johan S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien asb. die sterre.

Hilda B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie vriendelik verwelkom. Die ingang benodig wel 'n bietjie aandag, die planke waarop 'n mens moet loop was los daarom loop almal om die planke. Aandete was baie mooi aangebied en billik. Heerlike ontbyt - baie dankie.

Kunguru Lodge-Tri Active's terugvoer

Hello Hilda
Julle sal bly wees om te verneem ons het 'n hele nuwe paadjie! Kom kyk gerus!

Kunguru Lodge-Tri Active
Linda F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda F

Very enjoyable stay.

Friendly staff, good food. Thank you to Anton who arranged a cider tasting with William Everson.

Japie E - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Japie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir die avonturier!

Baie rustige omgewing (net jammer van die trein by die permanente tente). Parkering is nie voldoende nie. Uitstekende plek vir iemand wat aktief is, maar ook perfek en stil genoeg om werklik te ontlaai. Personeel uiters bekwaam en vriendelik. Ontbyt heerlik! Sal beslis weer daarheen gaan.

Magdel N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Magdel N

Mooi plek, maar kort bietjie werk.

Dis 'n mooi plaas en die diens was goed, maar die tente het werk nodig. Die een stort is verstop, die ander tent het glad nie warm water gehad nie en die beddegoed kan ook verbeter.

Jurrie D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou regtig die plek wou geniet het, maar het net daar geslaap.

Lekker verblyf.

Hylton A - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hylton A
Saam met vriende

The cabins get less noise from the N2 than the tents.

Comfortable, clean and noisy if you are in a tent.

Alma O - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alma O
Gesin met klein kinders

Good for one night.

The area around the lodge is great, but the grounds on which the lodge is, is not ideal. Very neat and clean accommodation. Thought the charge for the meals were high for what you got.

Emmerentia B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike personeel en eienaar!

Al was dit net een aand gewees, was dit heerlik! Vriendelike ontvangs en hulvaardige personeel! Brian is 'n groot aanwins vir Tri Active Lodge. Ons het heerlik gebly en geëet! Baie dankie julle, dit was great! Sal weer kom!

Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 853, De Rust, Elginvallei, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuHxF4Bql8yMJ2fsE5Evms3JijMVojKIO1g5RDYJKKIJJZFaGCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 4 Farm 853 De Rust 7180 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.177789723479 19.079419076443
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!