Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tri-Angle B&B and Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-straat 7, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort (KwaMaqoma). Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat die ideale oornagstop vir reisigers bied.

Tri-Angle beskik oor 10 slaapkamers waarvan 9 en suite-badkamers het. Een van hierdie kamers het 'n bed vir 'n derde persoon, terwyl die res slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV (kanale 1, 2, 3 en DStv-kanale).

Ons het 'n groot swembad, binnebraai en welige tuin. 'n Wasgoeddiens kan gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Tri-Angle B&B and Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Constitution-straat 7, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tri-Angle B&B and Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-straat 7, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc34b72036dd50563debd177afc236648819995fc62d6c9ddc696263d7e3e4526d8d983e61a14cfe17c975c459ab9226536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 7 Constitution Street Adelaide 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.70656246031 26.298653737473