Trinacria

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Trinacria is 'n bekoorlike grasdak-kothuis in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die hoofkothuis en slaapplek vir 2 gaste in 'n aparte gastekothuis.

Die hoofkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die aparte gaste-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke bring.

Die hoofkothuis het 'n oopplan-kombuis en sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n eetkamerstel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, kisvrieskas en 'n ekstra yskas is ook beskikbaar en die woonkamer is met 'n TV en 'n kaggel ingerig.

Gaste het toegang tot 'n baai- en kuierarea, al twee met priële. In die motorhuis is daar 'n speelkamer. Die eiendom is ommuur, so dit is veilig vir kinders en diere. Die buitestort is ideaal vir diegene wat die strand besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Trinacria sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Trinacria gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za