Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trinacria

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Trinacria
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Juliana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana B
Gesin met tieners

Absoluut pragtige en gerieflike verblyf!

Pragtige dekor, gemaklik, gerieflik en baie veilig. Ons sal beslis weer by Trinacria bespreek. Die kommunikasie was uitstekend, asook die in- en uitklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you Juliana, it was a pleasure hosting you.

Trinacria
Peet R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet R
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons kinders en kleinkinders van Brittanje wat ons amper vier jaar laas gesien het was saam met ons. Carmen het uit haar pad gegaan om 'n soft toy wat een kleinkind daar vergeet het op te spoor en met RAM Couriers aan te stuur Pretoria toe voor ons kinders se vertrek na Londen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike kuier gehad in Struisbaai en 'n groot deel daarvan was die pragtige en luukse verblyf.

Trinacria, is 'n skoon en luukse verblyfeenheid. Dit beskik oor al die nodige geriewe en is naby aan die strand. Die ligging is van so 'n aard dat meeste wind afgekeer word en ons het heerlik uitgerus en geswem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Sandra, it was an pleasure hosting you both.

Trinacria
Lance Ronald M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance Ronald M
Gesin met tieners

Fantastic stay Massimo was very accommodating.

Great location, and really kitted out superbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rusnaweek.

Die huis het al die geriewe nodig vir 'n baie lekker rus wegbreek met al die nodige bederfies van jou eie huis. Rustig met 'n lieflike uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you Surita, it was a pleasure hosting you.

Trinacria
Vicky V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Gesin met tieners

Beautifully furnished, clean, well maintained and well equipped. We had a wonderful weekend at Trinacria!

Gorgeous break away! Definitely recommend it, fantastic value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Saam met vriende

Uitstekende vakansiehuis.

Ten volle toegeruste huis. Baie netjies en skoon. Naweek baie geniet. Sal definitief weer huur as ek Struisbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you, it was a pleasure hosting you!

Trinacria
Cedelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedelle L
Gesin met tieners

Die mooiste en beste huis in Langezandt waarin ons nog gebly het!

Moderne en smaakvolle dekor skep 'n wonderlike vakansie-atmosfeer. Die eienaar is ongelooflik vriendelik en tegemoetkomend en niks is ooit 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you Cedelle for your review. It is always a pleasure hosting you and your family!

Trinacria
Diedre V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diedre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruimte vir kuier, maar ook privaat met die afsonderlike slaapeenhede.

Oulike verblyf vir families met volwasse kinders met sentrale kuier ruimte. Vars dekor en uitmuntende kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shazell V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shazell V
Besigheidsreis

Beautiful home. Will recommend to anybody that visits Struisbaai.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you, Shazell, it was a pleasure hosting you.

Trinacria
Colette B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Gesin met tieners

Tranquil, peaceful and beautiful.

The most beautiful place ever. Loved the idea that it had everything there. Only take your clothes and food. That's it. The rest is taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you Colette, it was a pleasure hosting you.

Trinacria
Retha U - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha U
Saam met vriende

Ruim, netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Waarde vir geld. Baie ruim. Die agtertuin met stoep en braai heerlik privaat en troeteldiere kan nie uitkom nie. Kaggel is welkom in die winter. Baie volledig toegerus met vol DStv wat 'n bonus is. Baie lekker die privaat uitgang na strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Thank you, Retha, I'm glad you enjoyed your stay!

Trinacria
Carine L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Perfect piece of Sicily in Struisbaai.

It may look plain on the outside, but it feels like stepping into a house in Sicily. Beautifully decorated, spotless, has everything you could think of needing, cosy fireplace inside, lovely braai area in the back and located in a quiet neighbourhood not too far from the beach. It is the perfect place for a sea vacation and can accommodate larger families. Would certainly love to visit Trinacria again. Can maybe just recommend allowing visitors to park in the garage after warnings were given at reception to not leave valuables in the car. Never experienced any issues ourselves though with unwanted visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Carine

Thank you for your great review, it was a pleasure dealing with you as well as hosting you. You have convinced me to make space in the garage for guest parking and provide the key.

Regards

Massimo

Trinacria
Trudie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie D

Fantasties.

Plek was baie mooi skoon was heerlik om jou vakansie so te begin. Dekor en uitleg is pragtig en baie funksioneel. 'n Moet-blyplek vir ons gesin in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dankie Trudie.

Trinacria
Elaine M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met vriende

Amazing!

Our weekend was amazing, the accommodation was perfect. Neat and tidy and so fresh, we loved every minute of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Elaine,

Thank you for your review, it was a pleasure hosting you.

Regards
Massimo

Trinacria
Renera F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renera F
Gesin met klein kinders

Netjiese, goed toegeruste verblyf.

Ons het heerlik gebly! Die kinders het lekker gespeel in die ommuurde tuin. Die braaiplek is heerlik. Sal Trinacria met 'n geruste hart aan vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Renera,

Thank you, it was a pleasure hosting you.

Until next time,
Massimo

Trinacria
Leonora H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora H
Gesin met tieners

Ons sal definitief terugkeer.

Ons sal definitief terugkeer. Die verblyf was meer as wat ons verwag het. Struisbaai is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

100% DIE BESTE!

Trinacria is die perfekte plek om te gaan afpak en vergeet van die besige stadslewe! Die eenheid is toegerus met absoluut alles wat jy moontlik kan nodig hê. Die skottelgoedwasser is beslis 'n hoogtepunt! Die leefarea en die slaapkamers is baie gemaklik en baie goed toegerus met extra komberse en elektriese komberse vir die winter. Die buitebraai-area en "leeshoekie" was 'n gunsteling uithangplek en voor die kaggel is waar ons geboer het. Sal hierdie wonderlike, gemaklike plekkie vir enige iemand aanbeveel wat 'n luukse vakansie teen bekostigbare pryse wil hê! Dit was 'n absolute plesier om met Massimo te kommunikeer wat ons van die eerste epos af laat welkom voel het! Ons sal beslis weer binnekort daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Yvette,

Thank you for the wonderful review. It was a pleasure hosting you and you family!

Regards

Massimo

Trinacria
Kevin W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W
Gesin met klein kinders

Trinacria is ongelooflik goed toegerus en is uitgerig met alles wat jy nodig het om jou vakansie/wegbreek te geniet.

Ek sal Trinacria in Struisbaai ster aanbeveel vir enige persoon. Vyf sterre aan hulle gegee op alle punte. Ek en my familie sal beslis teruggaan. Uitmuntende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Hi Kevin, thank you very much for your great review and you and your family will always be welcome. Regards, Massimo.

Trinacria
Michiel V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience.

Clean. Safe. Value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ervaring.

Skoon. Veilig. Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Michiel,

Thank you for the great review.

Regards,
Massimo

Trinacria
Ansie U - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie U
Saam met vriende

Fantasties.

'n Wonderlike paar dae. Baie beïndruk met die verblyf, daar was geen probleme, het veilig gevoel en heerlike staptogte na die strand. Trinacria is een van die beste toegeruste eenhede en baie netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel en gaan self weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trinacria se terugvoer

Dear Ansie,
Thank you very much for your wonderful review. It was such a pleasure interacting with you.

Trinacria
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regardt's Place 3126, Langezandt Fisherman's Village, Langezandt Estate, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfNL7Dudizan3GWXM1pKG2URPp37vNhEMWPIfleSPysQkNpjK4A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 3126 Regardt's Place Langezandt Fisherman's Village, Langezandt Estate 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.790874498749 20.041696