LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trogon's Rest | LekkeSlaap
+9

Trogon's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 36, F22 Welgevonden-plaas, Karkloof-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Trogon's Rest is 'n rustige selfsorgkothuis, aan die rand van die asemrowende Karkloof-woud, ongeveer 25 km van Howick af. Dit is 'n paradys met rustieke bospaadjies om te verken, vrylopende bosbokke en duikers, 'n oorvloed voëllewe en 'n verskeidenheid skoenlappers. Daar is 'n uitsig oor 2 klein damme en die Karkloofvallei onder.

Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n ekstra enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n tafel met sitplek vir 4. Die gesellige sitkamer het rusbanke en 'n kaggel. Buite is 'n onderdakstoep met 'n piekniekbank.

Trogon's Rest bied 'n unieke verblyf, 'n wonderlike plek vir rus, of vir gesinne wat op soek is na ruimte vir hul kinders om rond te hardloop.

Vir die meer avontuurlustiges is daar die Karkloof Canopy Tour wat in 'n skouspelagtige vallei van die Karkloof-bosreservaat gebou is en bestaan ​​uit 12 platforms en 10 glykabels, waarvan die langste 200 m is.

Slaapplek

’n Bespreking by Trogon's Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 36, F22 Welgevonden-plaas, Karkloof-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 36, F22 Welgevonden-plaas, Karkloof-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa24473db199e2f5087db3c9ec409f13c5a4ebdce0796556a6bf9dd71c97bb00824ae868d3dcc067429a6975b22326340ff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) Portion 36, F22 Welgevonden Farm Karkloof Road 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.323494825065 30.268247039808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!